100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Graad 8_Sosiale Wetenskappe [SW] Deel 1 : Geografie

Rating
-
Sold
2
Pages
29
Uploaded on
13-07-2023
Written in
2022/2023

'Hierdie graad 8 Sosiale Wetenskappe Deel 1 Geografie Notastel is perfek om studente te help om die KABV-sillabus vir graad 8 Geografie te verstaan ​​en te behou. Dit sluit omvattende notas en opsommings vir kwartaal 1 tot 4 in 'n maklik leesbare formaat in om jou te help om op hoogte te bly van die kurrikulum. Bespaar tyd en moeite met hierdie notastel om te verseker dat jy voorbereid is vir eksamens en assesserings.

Show more Read less
Institution
Course










Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
July 13, 2023
Number of pages
29
Written in
2022/2023
Type
Summary

Subjects

Content preview

Sosiale WETenskappe

, KAARTE & ATLASSE [KAARTWERK]

[BREEDTE & LENGTELYNE = DUI PLEKKE OP AARDE AAN]

BREEDTELYNE → denkbeeldige lyn op ‘n kaart wat PARALLEL met die ewenaar loop

Z Wes na Oos (→)
Z Parallel met ewenaar & mekaar
Z Sirkels (verskillende grootte)
Z Dui aan hoe ver noord / suid VANAF EWENAAR
Z Nommer in grade (°) vanaf 0° (EWENAAR) tot 90°N (NOORDPOOL) en 90°S (SUIDPOOL)



LENGTELYNE → denkbeeldige lyn op ‘n kaart wat die NOORDPOOL en SUIDPOOL verbind

Z Noordpool tot Suidpool ()
Z Verste vanaf mekaar by ewenaar
Z Ontmoet by die pole
Z Dui aan hoe ver wes / oos vanaf NULPREMIDIAAN [→ mediaan van lengteligging > deur
Greenwich, Engeland]
Z Nommer in grade (°) vanaf 0° (NULPREMIDIAAN),
OOSWAARTS 180°O, WESWAARTS 180°W


MEET > BREEDTELIGGING EN LENGTELIGGING

[BREEDTELIGGING → afstand van ‘n plek noord / suid
van ewenaar GEMEET IN GRADE EN MINUTE]

[LENGTELIGGING (MERIDIANE) → afstand van ‘n plek
wes / oos vanaf NULPREMIDIAAN GEMEET IN GRADE
EN MINUTE]
𝟏
*** Elke graad van breedte / lengteligging kan in minute gedeel word [ van ‘n graad >
𝟔𝟎
simbool = ‘]
1° = 60’ (60 minute)

¼ ° = 15’

½= 30’

¾ = 45’



[KOÖRDINATE → getalle wat breedte en lengtelyne kruising aandui (van
plekke) op ‘n kaart]
**** BAIE BELANGRIK!!!
= ALTYD EERSTE DIE BREEDTELIGGING (N / S) DAN DIE LENGTELIGGING (W / O)



2 © Noted Summaries Graad 8 SW Deel 1: Geografie www.notedsummaries.co.za

, 2 MANIERE OM PLEKKE OP ‘N KAART TE KRY
1. ROOSTERBLOK-POSISIE

[gebruik van roosterblokke (bv. A5) deur die kolomme aan die onderkant en dan rye
genommer langs die kant te analiseer > ONTHOU! Alphanoemeries > EERSTE DIE LETTER DAN
DIE NOMMER]

2. KOÖRDINAAT-POSISIE

[gebruik van grade en minute op ‘n kaart op die posisie van ‘n plek op die kaart te stipuleer]


SKALE [TIPES]

[(KAART)SKAAL → verhouding tussen afstand op ‘n kaart & grondafstand
wat dit aandui > in woorde (woordskaal), verdeelde lyn (lynskaal > lyn op
kaart om die afstand op die grond aan te dui) / as ‘n verhouding (bv. 1 : 2
500 000 (25km) > 1cm op kaart = 25 km in werklikheid]

VASTELAND = KLEINSKAALKAART → 1 : 175 000 000 (1 cm = 1 750 km) [wêreld]
[GROOTSKAALKAARTE]
LAND [KLEIN OPPERVLAK] > MEER DETAIL → 1 : 90 000 000 (1 cm = 900 km)
PROVINSIE [STREEKS] → 1 : 4 000 000 (1 cm = 40km)
PLAASLIKE AREA → 1 : 5 500 000 (1 cm = 55km)


MEET AFSTAND OP ‘N KAART

100cm-1m

1000cm-10m

10 000cm-100m

100 000cm-1000m/1km

“PAPIERTJIE METODE”
METODE 1 Z Sit stukkie papier op die kaart sodat dit deur die 2 meetpunte
gaan
Z Merk die 2 meetpunte op die papiertjie
Z Sit die papier langs die lynskaal [sit regterkantste merkie in lyn
met die kilometer merk en linkerkantste merkie op 0-merk]
“PASSER METODE”
METODE 2 Z Stel breedte van passer tussen die 2 meetpunte
Z Plaas die punte op die lynskaal [sit regterkantste punt in lyn met
die kilometer merk en linkerkantste punt op 0-merk]
“WISKUNDE BEREKENING METODE”
METODE 3 Kaartskaal = 1 : 50 000 [1cm op kaart = 50 000 cm op grond]


Cm (gemeet op kaart) x
50 000
100 000
MAAR HOEKOM 100 000?
>1km = 1 000m (1 000 x 100) = 100 000 cm


3 © Noted Summaries Graad 8 SW Deel 1: Geografie www.notedsummaries.co.za

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
NotedSummaries STADIO
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
1500
Member since
4 year
Number of followers
780
Documents
208
Last sold
4 days ago
Noted Summaries

4.5

231 reviews

5
161
4
44
3
19
2
1
1
6

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions