100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Graad 11: Fotosintese

Rating
-
Sold
-
Pages
6
Uploaded on
10-07-2023
Written in
2022/2023

Die eerste twee blaaie van hierdie opsommings is in landskapsformaat dus is die blaadjie bietjie afgesny aangesien Stuvia die opsommings in ‘n portret opsig wys! Indien die opsommings gekoop word sal daar geen probleme wees met die opsigte nie. Hierdie is die opsomming van my graad 11 fotosintese werk, wat aan my volpunte gegee het in my graad 11 eindeksamen in die fotosintese afdeling. Alhoewel dit deeglike opsommings van hoë gehalte is, is dit steeds belangrik om deur jou klasnotas te gaan om te verseker dat U al die werk leer en dat jou hoërskool dalk nie ekstra werk bygesit het wat my hoërskool nie gedoen het nie.

Show more Read less
Institution
Course









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
July 10, 2023
Number of pages
6
Written in
2022/2023
Type
Summary

Subjects

Content preview

Defenisie: Chlorofil: Belangrikheid van fotosintese
‘n Proses waartydens koolstofdioksied en water in + Groen pigment + Vrystelling van suurstof
die teenwoordigheid van chlorofil en met behulp + Absorbeer lig + Koolstofdioksied uit atmosfeer opgeneem
van ligenergie verbind word om energieryke + Kom in die granums van chloroplast voor + Produksie van voedsel (energie vas te vang)
koolhidrate te vorm

Faktore wat tempo van fotosintese beïnvloed:
(Kanse is klein dat hulle vir ‘n verduideliking gaan vra, maar
leer dit anyway vir incase)
Wat is die funksie van ‘n ensiem?
+ Laat reaksies vinniger plaasvind 1. Ligintensiteit
+ Ligintensiteit ; tempo van fotosintese TOT BY ‘N SEKERE
PUNT dan sal dit gelykmatig
Hoe word water uit die grond geabsorbeer?
Hoekom?
Deur die wortelhare en dan word dit vervoer deur
Xileem Koolstofdioksiedvlakke en tempratuur bly konstant


Hoe word koolstofdioksied geabsorbeer? 2. Koolstofdioksiedkonsentrasie
Deur die stomata vanaf die atmosfeer + Koolstofdioksiedkonsentrasie ; tempo van fotosintese tot
by ‘n sekere punt dan sal dit gelykmatig
Hoekom?
Hoe word suurstof vrygestel? (Suurstof-> Byproduk)
Ligintensiteit en tempratuur bly konstant
Deur die stomata van die blaar na atmosfeer

Wat word gevorm?
3. Tempratuur
+ Lae temp= tempo van fotosintese laag
Suiker/glukose word gevorm en dit kan geberg word
as stysel of dit word gebruik vir selrespirasie (Ensieme onaktief teen lae temprature)
+ Hoë temp= tempo van fotosintese neem af en stop
uiteindelik
(Ensieme denatureer)

, ‘n skets van die chloroplast Byskrifte van bo na onder:
1. Tilakoïed
2. Granum
3. Ribosome
4. Stroma
5. Dubbele membraan
6. Styselkorrel
7. Lamella
8. Chloroplast DNA

Struktuur Funksie

Dubbele membraan Deurlaatbaar vir O2, CO2, H2O en glukose

Stysel korrel Stysel=Osmoties onaktief (Dit inhibeer die proses van osmose en berg stysel)

Intergranum lamella Verbind tilakoïde of granum met mekaar

Ribosome Waar proteïensintese plaasvind

Stroma Dit is die kleurlose vloeistof waar die donker fase van fotosintese plaasvind

Tilakoïede Fotosintetiese membrane wat chlorofil bevat
Ligfase van fotosintese vind hier plaas

Granum Vergroot die oppervlak vir ligfase om plaas te vind


Chemiese- en woordvergelyking van fotosintese
(By chemies maak seker die LETTERS is GROTER as die SYFERS, die syfertjies moet bietjie meer ondertoe geskryf word)
$4.66
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
studynotes4you

Get to know the seller

Seller avatar
studynotes4you
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
3
Member since
2 year
Number of followers
3
Documents
7
Last sold
2 year ago

Opsommings van hoë gehalte wat ek huidiglik gebruik(2023). Die informasie is verkry uit verskeie bronne: klasnotas, handboeke en ou-vraestelle. Koop hierdie notas en leer hard om ‘n sukses van jou graad 12 jaar te verseker!

0.0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions