Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Graad 10 Afrikaans Gedigte: Thumela, Susan Boyle en My siel, Pa

Rating
4.0
(1)
Sold
13
Pages
5
Uploaded on
26-06-2023
Written in
2022/2023

Ontleding en uiteensetting van 3 Afrikaanse gedigte (Susan Boyle, My siel Pa en Thumela). Struktuur van die gedig, Titel, Tema, boodskap, taalgebruik en verduidelikings van woorde.

Institution
Course

Content preview

Ontleding van 3 graad 10 gedigte
1. My siel, Pa
2. Susan Boyle
3. Thumela



My siel, Pa Susan Boyle
Thumela
Hoeveel ekstra vakke Pa? Lelik waggelend
tot siens meneer
Dux-leerling? Is dit wat Pa vra? Heupswaai sy voor
het jy geskree
Die prestasies, Pa, al is dit top, ‘n kakelende gehoor
galgtou oor my kop. Uit ‘n plek 𝑒́ 𝑒́nstemmig, en vir oulaas gemaak ernstig

En my siel, Pa ... Verbeelding v𝑒́ r getrek. na ‘n kennisgewingbord

Kan ek 'n klein-klein stukkie terug vra? Sy droomsing ‘n skotse met horde sportaankondigings

Elaine Page, en lyste eksamenrooters

Pa, hoeveel eerstes by die wenpaal, Gewis geen swanesang wat jou nie meer kon raak
rekords moet ek nog behaal? Voor sissende eende gestaar
Hoeveel keer op die rostrum, Pa, Juig al wat streef! jou boeksak toe
met 'n Achilleshiel wat pla? Die miserabeles streef met ‘n wilde tol
Maar my siel, Pa ... Min of meer na die lug ingeskiet
kan ek 'n klein-klein stukkie terug vra? Applous drievoudig. en ‘n geskiedenisboek gepos
We’re all
sodat die blaaie
Pa, S.A.-skolespan speel ek al twee jaar, When said and sung
verward
Pa se Cravenweek is geëwenaar. On the same page.
oor die verlate skoolvierkant saai
Hoe hoog moet die turksvy-kind in die lynstaan spring Joan Hambidge
terwyl jy laggend
om Pa eer te bring?
om ‘n hoek verdwyn
Maar my siel, Pa ...
gemaak geskok
kan ek 'n klein-klein stukkie terug vra?
het meneer weggedraai

maar ek het bly wonder
Pa, is Pa ooit tevrede met die ewebeeld,
of dit vir jou
wat oor my vou soos 'n donker kleed?
dan niks beteken
Pa is mos my proto,
ek maar Pa se foto! Elmé Barnard

Maar my siel, Pa ...
kan ek 'n klein-klein stukkie terug vra?

Marie van Rensburg

, Ontleding van die gedig
My siel, Pa – Marie van Rensburg

Uiterlike bou of Tipografie: Vier strofes met ses reëls elk Titel: Gaan oor die spreker se eie identiteit
(sestette), met oorheersend paarrym. 24 Versreels.
Spreker: n kind wat sy pa aanspreek
Innerlike bou: Elke strofes fokus op iets waar die spreker
presteer: strofe 1 (akademie), strofe 2 (atletiek), strofe 3 (rugby) Tema: Eie identiteit, druk van ouers lei to fisiese en
maar strofe 4 (verhouding tussen pa en seun) emosionele skade

Boodskap: Ouers moenie onredelike druk op kinders
plaas om te presteer nie & ouers moenie hulle eie
My siel, Pa – Marie van Rensburg
dome deur hulle kinders probeer uitleef nie

r. 1: Apostroof – direkte vraag aan sy pa
1. Hoeveel ekstra vakke Pa?
Ekstra vakke, Dux-leerling, prestasie




r. 2: Retoriese vraag – hy verwag nie n antwoord van sy pa nie
Woorde wat verwys na akedemie:




2. Dux-leerling? Is dit wat Pa vra?


3. Die prestasies, Pa, al is dit top, r. 3: Inversie – prestasie word eerste geplaas - beklemtoon wat vir die
pa belangrik is

4. galgtou oor my kop. r. 4: Metafoor – prestasies en galgtou. Dit is ‘n
metafoor vir die druk wat die spreker ervaar

5. En my siel, Pa ...
r. 5: Ellips. Die sin word nie klaar gemaak nie. Doel: Die spreker wil hê
sy pa moet dink oor dit wat hy vra
6. Kan ek 'n klein-klein stukkie terug vra?
r. 6: Hy vra net n Klein stukkie terug, sy pa het sy hele siel ingepalm


Strofe 1:

Die woord “Pa” word herhaling om die aanklag teen die pa te beklemtoon

Let op al die herhaling van die klank “a” regdeur die gedig – Assonansie. Doel: Dit beklemtoon die bitterheid wat die
spreker voel. Dit is beskuldigend


7. Pa, hoeveel eerstes by die wenpaal,


8. rekords moet ek nog behaal? r. 8: nog – dui daarop dat hy alreeds baie rekords behaal het
Woorde wat verwys na atletiek:

Wenpaal, rekords, rostrum




9. Hoeveel keer op die rostrum, Pa, r. 9: rostrum = podium of trappe vir uideling van medaljes


r. 10: Denotasie/konnotasie r. 10: Achilleshiel
10. met 'n Achilleshiel wat pla?
Denotasie: fiesiese voet besering
r. 11: Ellips. Leser moet self
11. Maar my siel, Pa ... n afleiding maak van wat die Konnotasie: n swakheid, bv die
volgende woorde is onvermoë om sy man teen sy pa te
staan.
12. kan ek 'n klein-klein stukkie terug vra?

Achilles

Volgens die Griekse mitologie was Achilles die seun van koning Peleus en Thetis, die Griekse godin van die see. Achilles
het baie gevegte in die Trojaanse oorlog gewen. Nadat hy Hector doodgemaak het en sy liggaam deur Troy gesleep het,
het Hector se broer, Parys, 'n pyl deur die vegter Achilles se hak geslaan en sy dood veroorsaak.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
June 26, 2023
File latest updated on
June 26, 2023
Number of pages
5
Written in
2022/2023
Type
SUMMARY

Subjects

$7.60
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Reviews from verified buyers

Showing all reviews
1 year ago

4.0

1 reviews

5
0
4
1
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
hendrinanel17 Teachme2-tutor
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
35
Member since
4 year
Number of followers
19
Documents
4
Last sold
8 months ago

4.8

4 reviews

5
3
4
1
3
0
2
0
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions