Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 60 pages
Summary

Summary Sosiale Wetenskappe Graad 07 opsomming (Via Afrika handboek)

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 60 pages

Ons opsomming vir Graad 07 is 'n gestruktureerde en visueel aantreklike bron wat ontwikkel is deur die gebruik van die Via Afrika Graad 07 handboek. Elke hoofstuk word gekenmerk deur 'n unieke kleur, wat die leeservaring verbeter en die inhoud maklik identifiseerbaar maak. Ons het ook 'n handige woordelys ingesluit, waar moontlik, om die begrip van sleutelbegrippe te vergemaklik. Die opsomming dek Kwartaal 01-04 se werk en is 'n alomvattende studiegids vir leerders wat op soek is na 'n volledige begrip van die Graad 07 kurrikulum. Met ons opsomming kan leerders met vertroue hulle akademiese reis aandurf en suksesvol slaag.

Content preview

Kopiereg © Skool Notas 0

, Inhoudsopgawe
Onderwerp 01 : Kaartvaardighede ............................................................................................... 2
Eenheid 01 : Plaaslike kaarte en straatkaarte ............................................................................. 2
Eenheid 02 : Sketskaarte en verduideliking van roetes ............................................................... 4
Eenheid 03 : Afstand en skaal ..................................................................................................... 5
Eenheid 04 : Huidige gebeure ..................................................................................................... 8
Onderwerp 02 : Die koninkryk van Mali en die stad Timboektoe gedurende die 14de eeu ....... 9
Eenheid 01 : Handel oor die Sahara-woestyn ............................................................................. 9
Eenheid 02 : Die koninkryk van Mali ......................................................................................... 12
Eenheid 03 : Die stad Timboektoe ............................................................................................ 14
Onderwerp 03 : Vulkane, aardbewings en vloede .................................................................... 16
Eenheid 01 : Struktuur van die aarde ........................................................................................ 16
Eenheid 02 : Vulkane ................................................................................................................ 17
Eenheid 03 : Aardbewings ........................................................................................................ 18
Eenheid 04 : Vloede .................................................................................................................. 21
Onderwerp 04 : Die trans-Atlantiese slawehandel .................................................................... 23
Eenheid 01 : Wes-Afrika voor die Europese slawehandel ......................................................... 23
Eenheid 02 : Slawerny in die suide van Amerika ....................................................................... 25
Eenheid 03 : Die impak van trans-Atlantiese slawehandel op slawe ......................................... 28
Eenheid 04 : Die ekonomiese invloed van die trans-Atlantiese slawehandel ............................. 32
Onderwerp 05 : Bevolkingsgroei en -verandering .................................................................... 33
Eenheid 01 : Bevolkingskonsepte ............................................................................................. 33
Eenheid 02 : Faktore wat geboorte- en sterftesyfers beïnvloed ................................................. 34
Eenheid 03 : Die wêreld se bevolkingsgroei .............................................................................. 38
Onderwerp 06 : Kolonisering van die Kaap in die 17de en 18de eeu ......................................... 40
Eenheid 01 : Inheemse inwoners van die Kaap in die 17de eeu ................................................. 40
Eenheid 02 : Nederlandse nedersetting .................................................................................... 42
Onderwerp 07 : Natuurlike hulpbronne en bewaring in Suid-Afrika........................................ 48
Eenheid 01 : Natuurlike hulpbronne .......................................................................................... 48
Eenheid 02 : Bestuur van hulpbronne ....................................................................................... 49
Eenheid 03 : Water in Suid-Afrika ............................................................................................. 51
Onderwerp 08 : Samewerking en konflik op die grense van die Kaapkolonie in die vroeë 19de
eeu ............................................................................................................................................... 54
Eenheid 01 : Aankoms van die Britte en die uitbreiding van die grense van Europese
nedersetting .............................................................................................................................. 54
Eenheid 02 : Die oostelike grens van Europese nedersetting .................................................... 55
Eenheid 03 : Die noordelike grens van Europese nedersetting ................................................. 58




Kopiereg © Skool Notas 1

, Onderwerp 01 : Kaartvaardighede
EENHEID 01 : PLAASLIKE KAARTE EN STRAATKAARTE

Woordelys
Term Definisie
Kartograaf Iemand wat opgelei is om kaarte te maak.
Simbole Iets wat vir iets staan of iets anders verteenwoordig.
Afkorting Verkorte vorm van ’n woord.
Bestemming Die plek waarheen jy wil gaan.

Vind plekke op ’n kaart van die plaaslike gebied
• Kaarte verteenwoordig grondgebiede met inligting oor skole, poskantore en polisiekantore.
• Simbole word gebruik om inligting op kaarte voor te stel.
• Puntsimbole verteenwoordig geboue, lynsimbole verteenwoordig paaie en riviere.
• Gebiedsimbole verteenwoordig gebiede met grense en kleure.

Gebruik ’n indeks en ’n rooster om plekke te kry
• Gebruik indeks of rooster om plekke op kaarte te vind.
• Indeks is agterin 'n atlas of straatgids.
• Roosters word aangedui op die kaarte.
• Gebruik roosterverwysings in indeks om regte rooster te vind.

Gebruik ’n indeks om plekke in ’n straatgids te kry
• 'n Straatgids se indeks bevat die name van alle strate en plekke van belang in 'n stad of dorp.
• Die indeks wys die bladsynommer en roosterverwysing vir elke straat of plek.
• Jy kan die gesoekte straat of plek vind deur die naam en roosterverwysing te gebruik.




Gebruik ’n rooster om plekke in ’n straatgids te kry
• Kaarte gebruik roosters om plekke te vind.
• Roosters werk deur alfanumeriese verwysings te gebruik.
• In die straatgids kan die alfa- en numeriese verwysings gebruik word om die plek te vind.




Kopiereg © Skool Notas 2

, Gebruik ’n straatkaart om plekke te kry en ’n roete te beskryf
• Straatkaarte word gebruik om plekke te vind en roetes te bepaal.
• Toeriste gebruik dit om interessante plekke te ontdek.
• Vragmotorbestuurders vertrou daarop om goedere af te lewer.

Hoe gebruik jy ’n straatkaart om plekke te kry?
• Gebruik indeks, roosterverwysings en kaartsleutel om plekke op 'n straatkaart te vind.
• Kaartsleutel bevat simbole vir bakens en geboue met spesiale funksies.
• Kaartsleutel is belangrike hulpmiddel om 'n kaart effektief te gebruik.




Hoe gebruik jy ’n straatkaart om ’n roete te beskryf?
• By die beskrywing van 'n roete op 'n straatkaart moet jy die straatname insluit.
• Jy moet ook die bakens op die roete identifiseer en beskryf.
• Die sleutel op die kaart dui dikwels hierdie bakens aan.




Kopiereg © Skool Notas 3

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
June 20, 2023
File latest updated on
June 21, 2023
Number of pages
60
Written in
2022/2023
Type
Summary
$12.69

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
skoolnotas
4.7
(209)
Sold
2588
Followers
1428
Items
93
Last sold
3 days ago

Reviews from verified buyers



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions