EDENGLEN HIGH SCHOOL
2020
(BRONNE:GDE PPT, STUDIEGIDS, FIELA SE KIND DIE
, KARAKTERS
• Hoofkarakter – protagonis – Benjamin Komoetie
• Newe-karakters – Fiela is die belangrikste
• Ander newe-karakters – Elias, Bartha, Selling en Nina
• Hoof-antagonis – Elias
• Ander karakters – Die Lange en die Dikke,
die magistraat, tannies in die bos, Veldkornet Armstrong,
Mister Kapp, die Boswagter Kaliel en John Benn
• Ons lees ook van: Petrus Zondagh, Koos Wehmeyer
,KARAKTERS
DIE KOMOETIE-GESIN
Fiela en Selling Komoetie Benjamin Komoetie
Dawid, Tollie, Kittie en Emma en Benjamin
, DIE VAN ROOYEN-GESIN – nuwe familie
Elias Barta Nina
Willem Kristoffel Lukas (Benjamin)