ASSIGNMENT 2 SEMESTER 1 2023
, lOMoARcPSD|21997160
AFK2601 2023 WO2 Semester 1 Opdragvrae
Afrikaans Genre and Tema (University of South Africa)
, lOMoARcPSD|21997160
ASSESSERING 2 (“Assessment 2”)
(S1)
Sluitingsdatum: 17 April 2023 om 23:00 (geen laat indienings nie!)
Unieke nommer: 222433
Navrae:
(slegs indien dr. Senekal nie beskikbaar is nie)
Hier is Assessering 2 (“Assessment 2) se vrae. Hierdie opdrag sal jy SLEGS via
myModules kan indien.
Die opdrag handel oor leereenheid 3-6 in jou AFK2601-studiegids.
Die opdrag bestaan uit vier vrae van 25 punte elk.
Al die tekste wat jy benodig is op die AFK2601-e-reserwes van die biblioteek beskikbaar.
Vir vraag 4 benodig jy jou voorgeskrewe boek, Die dag toe ek my hare losgemaak het van
Willemien Brümmer. Hierdie boek moet jy self aankoop.
Vraag 1.1 (1.1.1 -1.1.5) mag jy in Afrikaans of Engels beantwood. Alle ander vrae mag jy
SLEGS in Afrikaans beantwoord.
Hierdie opdrag tel 100 punte en tel 70% van jou semesterpunt.
As jy gereed is om opdrag 2 in te dien, gaan na die skakel Assessment 2 op myModules.
Jy kry slegs EEN kans om die opdrag in te dien.
Open Rubric