Sosiale Wetenskappe Graad 4
Kwartaal 2
Eenheid 1: Kaartvaardighede
Syaansigte en Planaansigte- Bl 22-26
Wat is ‘n syaansig?
Wanneer ons dinge van die kant af sien. Dit wil sê linkerkant,
regterkant, voorkant en agterkant.
Wat is ‘n planaansig?
‘n Planaansig is wanneer jy na iets van bo af kyk.
Dan ook, wat is ‘n aansig?
‘n Manier om na iets te kyk.
Wat is ‘n plan?
Dit is ‘n tekening soos van bo af gesien.
1|Page
, Wat is ‘n kaart?
‘n Tekening van Bo af wat plekke en dinge soos paaie, dorpe,
riviere en berge wys.
Daar is verskillende soorte kaarte. Die twee waarvan jy die
kwartaal gaan leer is Fisiese Kaarte en Politiese Kaarte.
Jy gaan ook kyk na die kaart van Suid Afrika asook na die Kaart
van die Kontinent Afrika.
Aktiwiteit:
1. Pas kolom A by Kolom B deur slegs die letter van die korrekte
antwoord neer te skryf. Bv 1 G.
Kolom A Antwoord Kolom B
1. Planaansig 1 a. ‘n manier om na iets te kyk
2. Syaansig 2 b. As ons dinge van Bo af
sien.
3. Planne 3 c. ‘n tekening soos van Bo af
gesien.
4. Kaart 4 d. As ons dinge van die kant
af sien.
5. Aansig 5 e. ‘n tekening om dinge soos
riviere en berge van bo af
te sien.
2. Teken die volgende items se planaansigte.
1. ‘n Pritt gomstafie
2. ‘n uitveer
3. ‘n skoolboek
2|Page