Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Graad 11 Kwartaal 1 [Lewenswetenskap: Plantdiversiteit]

Rating
3.0
(1)
Sold
1
Pages
9
Uploaded on
30-03-2023
Written in
2022/2023

'n Opsomming van Graad 11 Kwartaal 1 Lewenswetenskap. Díe opsomming bevat plantdiversiteit, bestuiwing en voortplanting met samevattende verwysings uit handboeke, studiegidse en beskrywende foto's. Die hoofstuk van sade is nie insluitend nie aangesien dit buite kurrikulum is.

Show more Read less
Institution
Course

Content preview

INHOUDSOPGAWE




Biodiversiteit




LEARNDAISY
van plante
Agtergrond
01
samevatting
02
kenmerke van elke
03 divisie
Foto's van elke divisie
04
bestuiwing
05
voortplanting
06
blomme as
07 voortplantingstruktuur

08 definisies

, 01 Biodiversiteit van plante
(agtergrond)
-Die ryk Plantae behoort tot die domein Eukarya (eukariotiese organismes)
-Alle Plantae is meersellige organismes, en baie van hulle is kompleks.
-Plante is een van evolusie se grootste pioniers na biljoene jare se bestaan in die oseaan
was hulle die eerste organismes wat aanpassings ontwikkel het wat hulle in staat gestel
het om dor grond te bereik en te koloniseer of suksesvol daarop te groei. Die aarde het
toe'n omgewing geword waarin nuwe landbewonende organismes kan ontwikkel.
-Lewe vereis van organismes om spesiale strukture vir die verkryging en bewaring van
water te hê, om organismes in lug lug te ondersteun (organismes wat in water leef, word
gedeeltelik ondersteun deur die water waarin hulle leef), en om te verseker dat hul
gamete vir geslagtelike voortplanting bymekaar kan kom.
-Plante is produseerders (produseer eie voedsel) en dus die basis van
bykans alle voedselwebbe vorm, wat alle voedselkettings in 'n gemeenskap aan mekaar
verbind.
-'n Paar belangrike veranderinge in die evolusie van plante wat tot hul hoogs suksesvolle
kolonisasie van land gelei het, sluit in:
>vaatweefsel (xileem en floëem)
>ware blare en wortels
>sade en spore
>vrugte.
In die klassifikasie van plante word drie
hoofgroepe, genaamd divisies of filums erken:
>Briofete
>Pteridofiete
>Spermatofiete.
Die spermatofiete, ook genaamd saadplante,
(alge)
word in twee klasse verdeel
>gimnosperme
>angiosperme, ook bekend as blomplante. -Die lewensiklus van alle plante toon afwisseling van
die
gametofiet-en sporofietgenerasies.(Albei generasies
is nodig vir die voltooide lewensiklus van 'n plant)
-Die gametofietgenerasie is die gameetproduserende
fase waaruit die sigoot ontstaan.
Wisseling van generasies -Wanneer bevrugting (of samesmelting van 'n manlike
en vroulike gameet) plaasvind vorm 'n sigoot. ie
sporofietgenerasie (diploïed, 2n) begin
-Die sporofietgenerasie plant ongeslagtelik voort deur
spore deur meiose te produseer.
-Die spore ontkiem in die gametofiet.
-Die relatiewe belangrikheid van die gametofiet- en
sporofietgenerasies wissel in die lewensiklus van
verskillende plante. Bv. In die mosplant is die
gametofietgenerasie dominant (die sporofiet leef nie
lank nie
en is afhanklik van die gametofiet)
-In die varingplant is die sporofietgenerasie dominant
(die gametofiet is klein en leef
nie lank nie) die sporofiet is vir 'n kort tydperk
afhanklik van die gametofiet
-In die gimnosperme en angiosperme is die
sporofietgenerasie dominant en die
gametofietgenerasie is baie klein.

learndaisy

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
March 30, 2023
Number of pages
9
Written in
2022/2023
Type
SUMMARY

Subjects

$3.13
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Reviews from verified buyers

Showing all reviews
2 year ago

2 year ago

Hi Rina, is there anything you would suggest to improve my product/summaries? This will help me a lot, thank you!

3.0

1 reviews

5
0
4
0
3
1
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
learndaisy
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
13
Member since
4 year
Number of followers
9
Documents
7
Last sold
2 months ago
learndaisy

\'n Digitale, volledige, netjiese reeks opsommings en notas van graad 11 vakke.

3.8

6 reviews

5
2
4
1
3
3
2
0
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions