Mozart met lipstick
Hoof karakters: Tiaan , Zane, Mnr. Marx. Dit begin met Tiaan wat lipstiffie voor die skool
opgetel het en dink aan die idée van Mozart met lipstiffie. Die klok lui vir tweede pouse en
Juffrou Pienaar vra vir Zane om ‘n koevert vir Mnr. Marx te gee. Die seuns se een van die
skool se legendes is dat Mnr. Marx en juffrou Pienaar gesoen het by die die skoolsokkie.
Zane kom by die klas aan, en daar is baie notas op die bord met woorde soos staccato,
pianissimo en legato. Zane kyk na die gesigte teen die muur van baie bekende musikante en
hy sien Mozart se mond is bloedrooi van die Revlon Passion fruit lipstiffie. Hy draai om en hy
sien dat Mnr. Marx by die deur staan. Mnr. Marx se vir Tiaan en Zane om na skool na sy
klaskamer te moet kom.
Orkesoefening
Zane en Tiaan is vriende sedert graad 3.
Hulle loop in Mnr. Marx se klaskamer en daar is 20 kinders wat vir hulle staar.
Die kinders is besig om musiekinstrumente te stem
Mnr. Marx vra vir hulle wat postmodernisme is, maar hulle het geen idee nie.
Hulle sien Liezl Kritzinger agter in die klaskamer, die mooiste meisie in graad 10
Frik het voor Mnr. Marx uitgeblaker dat Zane en Tiaan in ‘n “band” was.
Hulle het nie ‘n naam vir hulle groep nie. (Bosvark, Hardeskyf)
Alamal lag vir hulle en is skepties dat hulle in dieselfde band is.
Mnr. Marx vra of hulle vir die rock kompetisie wil inskryf.
PAUSE. REWIND:
Tiaan is mal oor musiek
Hy hou nie van skoolmusiek nie
Hy hou van Maroon 5, 30 Seconds to Mars, U2 en Linkin Park.
Hy speel sy musiek baie hard wanneer hy gelukkig is en harder op ‘n slegte dag.
Hy het vir drie jaar in die laerskool musiek geneem
Hy het dit opgegee want hy het gedink dat dit slegte musiek was.
Hy en Zane “jam” met mekaar een keer ‘n week.
Hulle het probeer om hulle eie songs (liedjies) te skryf, maar hulle was nie goed nie.
Hulle het nog nie ‘n gig gespeel nie omdat hulle net twee mense is.
Hulle het nooit advertensies opgesit nie
Hulle het nie ‘n groep naam nie.
Play
Zane en Tiaan moet ‘n tromspeler en sanger vir hulle groep kry.
Hulle besluit om oudisies vir die posisies te doen.
Mnr. Marx se dat hulle op Donderdagmiddag die klaslamer langsaan kan gebruik om
oudisies te doen.