onwards to follow as soon as possible.
Hoofstuk 18 MAL
Zane vertel vir Tiaan dat hy mal is oor Liezl
Zane tells Tiaan he's crazy about Liezl
- hy se dit oor elke tweede meisie - Tiaan glo hom nie
- he says it about every second girl - Tiaan doesn't believe him
- hulle is al twee jaar saam in die klas en hy kom dit nou eers agter
- they've been in the same class for two years and he's only realising it now
- hy't haar genooi vir 'n fliek, maar sy het gese sy kan nie
- he invited her for a movie, but she said she couldn't go
Tiaan se jy mag nie met iemand uitgaan wat saam met jou in 'n band is nie
- Tiaan says you can't date someone who's in a band with you
- as dinge skeefloop, moet een van hulle die band verlaat of mekaar nogsteeds
gereeld sien
- if things go wrong, you have to either quit or see each other all the time
Zane voeg nog 'n reel in hulle boek "Die Gids" - Nommer 239 "Wees net jouself"
- Zane adds another rule to their book "The Guide" - number 239 "just be yourself"
Hoofstuk 19 LEMONADE
Meneer van Schalkwyk - die skoolhoof van Hoerskool Sentraal
Meneer van Schalkwyk - principal of Hoerskool Sentraal
Hulle het die ou orkeskamer klaar geverf - hulle moes die ou verf afskuur en nuut
verf om dit te mag gebruik as 'n oefenkamer - dis vroeer gebruik as 'n stoorkamer
vir die kadetorkes
They've finished painting the old orchestra room - they had to sand it and paint it
to use as a practice venue - it was used to store stuff for the cadette orchestra
Bongi bring vir die groep toebroodjies en lemonade vir hulle eerste oefening
Bongri brings sandwiches and lemonade to their first practice
Tiaan kry die idee om 'n liedjie oor lemonade te maak
Tiaan gets an idea to create a song about lemonade
- hy haal 'n klomp papiere en post-it plakkers uit waarop hy idees geskryf het
- he takes out papers and post-its with ideas on them
Die een plakker se: My hart is 'n suurlemoen en jy is suiker - kom ons maak
lemonade
The one says - My heart is a lemon and you are sugar - let's make lemonade
Dit is die inspirasie vir hulle eerste liedjie, Maak Lemonade
It becomes the inspiration for their first song, Maak Lemonade
Hoofstuk 20 MAAK LEMONADE
Die lirieke van die groep se eerste liedjie kom in hierdie hoofstuk voor