100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Lewensvaardighede Graad 9

Rating
-
Sold
-
Pages
9
Uploaded on
20-03-2023
Written in
2021/2022

Lewensvaardigheid, vrywilligersdiens, probleemoplossing, liggaamsmisbruik, studiebeurse, noodhulp, godsdiens, traume en krisisse

Institution
Course









Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
March 20, 2023
Number of pages
9
Written in
2021/2022
Type
Summary

Subjects

Content preview

Sleutelwoorde : Daar is baie loopbane waarvan jy kan kies en dit kan
Vermoens - die krag en kennis om iets te mens deurmekaar maak. Assesseer jouself deur om te
doen. weet watter loopbaan vir jou sal werk.
Veearts - Persoon wat siek diere behandel.
Liggaamskoordinasie - balansering en goeie
Loopbaan en keuses -
Aan einde van graad 9 kan julle skool bewegings van die liggaam.
verlaat en by ‘n college gaan swat.
Mens kort 7 vakke vir gr.12 : Goeie en swak hoedanighede:
4 is verpligtend (Afr, Eng, Wisk en LV) As jy van sport hou dan het jy goeie hand-oog kordinasie
Die res is keuses wat jou sal help met jou en hou van hardwerk. Daar is min kinders wat goed vaar
loopbaan. in al die vakke, mens is goed in van die vakke. As jy
swak is in van die vakke, dan moet jy werk aan jou
Versamel - Kry inligting om te vergelyk. slegte hoedanighede.
Feiteblaaie - Inligting wat gedruk is oor ‘n
spesieke onderwerp. Vrywilligerdiens :
Verwarrend - as iets jou keer om iets te Verwilliger - Iemand wat iets vir iemand anders doen
doen.
sonder vergoeding. Die doel van die werk is om
Werskbevredigend - tevrede wees met jou
lewensgehalte te verbeter en bevorder.
werk
Beslissende - belangrik en lei tot ‘n
uitkoms.

, ● Ons hoef nie net besighede te Konfrontasie -
help nie,maar net een persoon Daar is konflik tussen twee mense en die een
ook. persoon val die ander persoon aan. Die twee
● Gemeenskap is ‘n groep mense persone stel nie belang om na mekaar te luister
wat almal in ‘n spesieke gebied nie. Die persone val mekaar fisies of mondelings
behoort. aan.
● Die groep mense is daar om
mekaar te help en aan te moedig Bemiddeling -
bv. as buurtwag of misdaad te Die twee persone praat met mekaar sonder om
voorkom. mekaar te beledig of verwyt. Hulle los saam die
probleme op en dan is daar vrede.
Probleemoplossing -
3 hoofkonflikbestuurstyle : Riglyne vir probleemoplossing :
● Kry die probleem, sonder dit,kan mens nie
Ontkenning - n oplossing kry nie.
Wanneer iemand baie kwaad is oor ● Breek die probleem in kleiner dele op.
konflik. Mense ontken dat daar ‘n ● Vra vir hulp.
probleem is eerder as om te se wat ● Kry verskillende oplossings.
hulle kwaad maak. Die probleem is dat ● Evalueer oplossings.
die ander persoon nie eintlik weet ● Kies die beste oplossing en voer dit uit.
hoekom die ander persoon kwaad is nie. ● Evalueer die uitkoms.
$7.83
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
andrieneethling

Get to know the seller

Seller avatar
andrieneethling ThinkFarm
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
3
Member since
2 year
Number of followers
3
Documents
25
Last sold
1 year ago

0.0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions