Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Presentation

Graad 4-12 Taalboek met Oefeninge - Memorandum

Rating
5.0
(1)
Sold
17
Pages
105
Uploaded on
10-01-2023
Written in
2022/2023

This book provides you with the answers to the exercises in Graad 4-12 Taalboek met Oefeninge.

Institution
Course

Content preview

1




Graad 4 – 12

Afrikaanse Taalboekie met oefeninge

Memorandum

, 2


INHOUDSOPGAWE

1. Woordorde / SV1TOMPV2 I 3

2. Tye 11

3. Voegwoorde 43

4. Negatiewe / Ontkennende Vorm 53

5. Infinitief 59

6. Direkte en Indirekte Rede 66

7. Lydende en Bedrywende Vorm 76

8. Voornaamwoorde 82

9. Vraagwoorde 93

10. Bywoorde 94

11. Byvoeglike Naamwoorde 96

12. Afleidings, Samestellings en Samestellende Afleidings 98

13. Soorte Naamwoorde – Selfstandige Naamwoord 100

14. Deelwoorde 101

15. Leestekens 102

15. Verwarrende Woorde en Familie 104

16. Verkleining 105

17. Meervoude 105

, 3

AFRIKAANSE SINNE – WOORDORDE

Voltooi die volgende tabel. Gebruik die gegewe sinne.

o Ek leer my huiswerk. Ek slaap op die bed

o Ek speel met die hond. Ek speel met die hond
Ek hardloop in die straat
o Ek hardloop in die straat.

Onderstreep die onderwerp (subject) in die volgende sinne.

1. My vriendin is baie mooi.

2. Ons eet roomys.

3. My vriendin het blonde hare.

4. My glimlag is breed.

5. Die meisies is goeie vriendinne.

6. Die meisie lees ‘n boek.

7. Die seuntjie terg die meisie met die rooi rokkie.

8. Katrien spring tou op die paadjie in die park.

9. Willem waai vir sy vriend.

10. Die skoolsak staan op die gras langs die meisie.

11. Die juffrou luister na die kinders se stories.

12. Party kinders hardloop op die gras.

13. Die ouers is so moeg om die kinders te vermaak.

14. Die pa’s hou ‘n oog oor al die kinders.

15. Die ma’s bak die heerlikste koekies.

Onderstreep die onderwerp (subject) in die volgende sinne.

1. Katta jaag die muisie in die straat.

2. Die muisie lek sy pootjie.

3. Hulle is die beste maats.

4. Die muisie hardloop vir die kat weg.

5. My ma maak die heerlikste koekies.

6. Katta se oë fokus op die kleinste goggatjie.

7. Die muisie eet klein happies kaas.

, 4

Onderstreep die onderwerp (subject) in die sinne.

1. Juffrou skryf haar naam op die bord.

2. Die graad twaalfs haal hulle boeke uit.

3. Juffrou hou die liniaal omhoog en almal bly stil.

4. Die hoof verwelkom die kinders by die skool.

5. Die kinders doen skryfoefeninge.

Onderstreep die onderwerp (subject) in die volgende sinne.

1. Die kinders geniet die vakansie.

2. Die seuntjie baljaar in die see.

3. Liezl spring oor die kleinste brandertjies.

4. Michael gooi ‘n bal in die swembad.

5. Die branders slaan teen die rotse.

6. Die gaste moet tienuur in die oggend by die gastehuis uitboek.

7. Party ma’s staan saam met die kinders in die vlak water.

8. Die sand is vuurwarm en brand my voete.

9. Die honde hardloop agter ‘n stomp die see in.

Onderstreep die werkwoord (verb) in die volgende sinne.

1. Katta is baie stout.

2. Die muisie lek die koeldrank op.

3. Hulle is die beste maats.

4. Die muisie kuier by Katta.

5. Katta se mensma maak koekies.

6. Katta het groot oë.

Onderstreep die werkwoord (verb) in die volgende sinne.

1. My vriendin is baie mooi.

2. Ons eet roomys.

3. My vriend het blonde hare.

4. My vriendin spring op en af.

5. Die seun neem ‘n foto.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
January 10, 2023
Number of pages
105
Written in
2022/2023
Type
PRESENTATION
Person
Unknown

Subjects

$3.85
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Reviews from verified buyers

Showing all reviews
3 year ago

5.0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
wgroenewald31 mitutor
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
114
Member since
5 year
Number of followers
57
Documents
20
Last sold
1 month ago

4.5

19 reviews

5
13
4
4
3
1
2
1
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions