Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 10 pages
Summary

Summary EMS GRADE 7 TERM 1 2023 ACCORDING TO THE NEW ATP'S

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 10 pages

EMS GRADE 7 TERM 1 2023 ACCORDING TO THE NEW ATP'S

Content preview

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe


Graad 7


Kwartaal 1: 2023




Selfwerksaamheid in SA
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE Graad 7
EKONOMIESE BEGINSELS
Module 1
SELEFWERKSAAMHEID IN SUID-AFRIKA
Hoeveel keer het jy nie al gewens jy kan jou eie inkomste
genereer en onafhanklik van jou ouers funksioneer nie? Gedink
dit is onmoontlik?
Dink weer!
A. Selfwerksaamheid in Suid-Afrika Jong seun van Kruispad
het geen lui haar op sy kop deur SOBANTU XAYTYA
'n 11 jaar oue seun van Kruispad, wat nie plek in 'n skool kon
kry nie, het sy eie barbieronderneming geopen.
Die jong entrepreneur van Transkei, Xolisa Mgusholo, het gesê
dat hy sy onderneming begin het omdat hy nie vir 'n jaar ledig
wou rondsit nie.
“Toe ek in die begin van die jaar van Transkei gekom het, het
ek baie hard probeer om plek in 'n skool te kry, maar hulle was
almal vol en hulle het voorgestel dat ek volgende jaar weer
probeer,” het hy hierdie week gesê.


1|Page

, “Ek wou nie verveeld en ledig wees nie, daarom het ek begin
om hare te knip. Niemand het my gewys hoe nie... ek het net
op my instink vertrou en myself geleer soos ek aangegaan het.
In die begin het ek 'n skêr gebruik en net op van my gesinslede
geoefen, vir R2 “n keer.”
“Maar nadat ek genoeg geld verdien het, het ek “n elektriese
snyer teen R113 gekoop en sedertdien het die onderneming
ontplof,” het hy gesê.
“Die aantal kliënte het toegeneem en ek het iets vinniger nodig
gehad.”
Kliënte het na sy huis gekom, of, as hulle nie na hom kon kom
nie, het hy na hul huise gegaan.
Sy kliënte wissel van kleuters tot skoliere en “Oobhiti” — ouer
mense — en hy vra nou R5 per kop.
Met die naderende feestyd in die vooruitsig, sê die jong
entrepreneur, beplan hy om nog 'n elektriese snyer te koop,
“want ek wil nie my kliënte in die steek laat nie”.




en myself geleer soos ek aangegaan het. In die begin het ek 'n
skêr gebruik en net op van my gesinslede geoefen, vir R2 “n
keer.”


2|Page

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
January 9, 2023
Number of pages
10
Written in
2022/2023
Type
Summary
$12.69

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
2
Followers
3
Items
74
Last sold
3 year ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions