, Lewensoriëntering
Hoofstuk 11:
Ontwikkeling van die self in die samelewing
Eenheid 1: Gesonde en gebalanseerde lewenstylkeuses
Sleutelvrae:
• Wat is ‘n gesonde en gebalanseerde lewenstyl?
• Op watter wyse leef jy ‘n gesonde en gebalaseerde lewenstyl?
• Beskryf die liggaamlike, psigologiese, maarskaplike, emosionele en spirituele aspekte van
welstand
Om ‘n gesonde en gebalanseerde lewenstyl te leef, beteken om jou lewe voluit te lewe. Dit
beteken jy neem verantwoordelikheid vir slim gesondheid- en lewenstylbesluite, -planne en -
aksies
‘n Gebalanseerde lewenstyl
Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) is gesondheid:
o ‘n Toestand van volkome liggaamlike, geestelike en maatskaplike welstand.
o Gesondheid is dus nie net die afwesigheid van siekte nie.
o ‘n Gebalanseerde en gesonde lewenstyl beteken jy voorkom siekte, eet voedsame
voedsel, is liggaamlik fiks, voel emosioneel goed, word sosiaal aaanvaar en anvaar
ander, en voel geestelik gesond.
Liggaamlik:
• 8 – 10 ure se slaap
• Jy is liggaamlik fiks en gesond
• Fisiese oefening (uur/halfuur per dag)
• Eet gebalanseerd, sodat jy genoeg energie kan hê vir elke dag se aktiwiteite.
• Vermy skadelike middels!
, Psigologies:
• Neem verantwoordelike besluite, dink oor nagevolge.
• Wees gedissiplineerd (TV, huiswerk, facebook en selfoon)
• Leer uit jou foute.
• Stel doelwitte en dink oor dit wat vir jou belangrik is en wat jy graag eendag wil wees.
Maatskaplik:
• Doen moeite met jou vriendskappe en behandel ander soos jy graag behandel wil
word.
• Liefdadigheid, kyk waar jy vir iemand iets kan beteken.
• Dink oor jou verhoudings en die impak daarvan op jou lewe.
Emosioneel:
• Verstaan jou emosies en BEHEER dit.
• Gaan gesels met iemand as jy agterkom dat jou emosies skielik drasties verander
• Hê begrip vir ander se emosies
• Dagboek
• Geniet jou lewe
Spiritueel
• Word stil
• Geniet die natuur en buitelig
• Maak ‘n lys van dinge waarvoor jy dankbaar is
• Sluit aan by ‘n selgroep of kerk waar jy tuis voel
• Lees ‘n inspirerende boek of kyk inspirerende video’s of praatjies.
Eenheid 2: Faktore wat ‘n negatiewe impak het op lewenstylkeuses
Sleutelvrae:
• Wat het ‘n negatiewe effek op jou lewenstyl keuses ?