Excel
Funksies:
=sum() som Tyd: trek tyd af
=average() gemiddeld skakel om na number
=max() maksimum maal 24 om dag na tyd te
=min() minimum kry
=large() grootste nde getal jare deel 365
=small() kleinste nde getal maande deel 30
=mode() kom die meeste voor
=median() middelste waarde
=count() tel alle waardes met getalle in
=counta() tel alle waardes
=countblank() tel alle leë selle
=power() tot die mag bv. 32
=rand() “random” getal tussen 0 en 1
=randbetween() “random” getal tussen gespesifiseerde getalle
=round() rond getal tot die naaste heelgetal
=rounddown() rond getal afwaarts bv. Rounddown(4.567,2) = 4.56
=roundup() rond getal opwaarts bv. Roundup(4.567,2) =4.57
=int() rond ‘n getal af tot die naaste heelgetal
=trunc() verwyder die breukdeel van die getal
=day() dag tussen 1 en 31
=month() maand tussen 1 en 12
=year()
=days() die hoeveelheid dae tussen 2 datums
=date() datum
=today() huidige datum
=hour() uur tussen 1 en 23
=minute() minute tussen 1 en 59
=second() sekondes tussen 1 en 59
=time()
, =countif() tel slegs waardes volgens kriteria
=sumif() tel slegs getalle saam volgens kriteria
=countifs() tel slegs waardes volgens kriteria’s
=sumifs() tel slegs getalle saam volgens kriteria
Wildcard ‘n plekhouer wat ‘n karakter of ‘n series karakters kan voorstel
* leë string – enige nommer of karakter
? een presiese karakter
*note gebruik by countif & sumif
=if() dit laat jou toe om logiese vergelykings te tref tussen 'n waarde en wat
jy verwag
=If(voorwaarde, waar, vals)
Nexted if if binne ‘n if
And multiple voorwaardes – albei moet waar wees
Not invert kriteria – true – false
Or een moet waar wees
=vlookup() Vertikaal – bo na onder
=hlookup() Horisontaal – links na regs *onthou absolute selverwysing
$ of F4
True approximate match
False exact match
Text Functions:
Concatenate kombineer stringe
Len bepaal uit hoeveel karakters string bestaan
Upper verander na hoofletters
Lower verander na kleinletters
Left onttrek linkerkantste N karakters
Right onttrek regterkantste N karakters
Mid onttrek N karakters van Mde posisie
Find bepaal die eerste posisie van ‘n substring
Value skakel ‘n string na ‘n getal