Kwartaal 4
1
,Eenheid 1 Grondopnames en beplanning
Topografiese Hoe die fisiese eienskappe van n area gerangskik is
Wat is grondontleding
Die metodiese ontleding,klassifikasie + beskrywing van grond deur’nfisiese ontleding
v’ngrondprofiel
Doel van grondopnames
• Grond gee kennis + insig oor die dieper grondlae
• Geen beplanners die kundigheid om watter grond te behou vir landbou
• Help boere om te besluit oor hoe om die grond aan te wend
Stappe in die grondopnameproses
• Grondinspeksie
→ Gronderosie
▪ As grond deur water/wind verwyder word.
▪ Grond kan nie genog voedingstowwe verskaf nie.
▪ Tekens van erosie:
o Voetpaadjies
o Onbedekte plantworters
o Kaal grond
o Rosagtige gebiede
o Stofstorms
o Modder in water liggaame
→ Klippe in grond
▪ Klipperige grond + – nie geskik vir landbougebruik nie
▪ Grond met klein klippe – klippe kan verwyder word
→ Tekstuur van grond
▪ Plante groei beter in grond met’nspesifieke grond struktuur
→ Diepte van grond
▪ Is die hoeveelheid grond bokant die harde,rotsagtige laag.
▪ Plante kan in vlak en diep grondsoorte groei.
• Fisiese ontleding
→ 3 stappe vir die fisiese ontledings proses:
▪ Grawe profielgate
▪ Bepaling van grondprofiel
▪ Bepaling van fiesiese + chemiese eienskappe
2
, Eenheid 2 Presisieboerdery
Wat is presisieboerdery
N boerdery praktyk wat gebaseer is op die bestuur van natuurlike variasie wat op’ngroter
eenheid voorkomas gevolg vangrond variasie + tipografie om inset risikos te verminder +
opbrengs te verhoog.
Doelstelling van presisieboerdery
→ Die hele plaas word verdeel in klein bestuurbare eenhede – elkeen optimal te saai+
bemestingstowwe toe te dien volgens elke klein eenheid se opbrengspotensiaal
→ Om boer in staat te stel om meer beheer uit te oefen oor die natuurlike variasie op sy
plaas met:
o Plantdigtheid
o Toedienning van bemestingstowwe
o Selfbesproeiing
o =vir maksimin opbrengst op sy plaas te verkry.
Moderne tegnelogie in presisieboerdery
→ Word in 4 stappe verdeel:
▪ Versamel inligting oor die eenhede
o Maak dit moontlik vir boere om inligting uit grondontledings + inligting oor stikstofreste
mekaar in verband te bring.
o Benodig rekenaar eenheid ,’ndraer eenheid ( trekker) en’neenheid vir implement en
posisionering stelsel ( GPS)
o Daar is 2 maniere:
N Posisioneringstelsel-ontvanger in voertuig terwyl boer oor gebied ry
Op grondkaart-verkry is van antenna/satalietbeelde
▪ Ontleed die inligting
o Ingesmaelde inligting moet eers evalueer word om te asseseer/data llangtermyntedense
weerspeel / konsekwent is + foute op te sppor
o Boer het 3 jaar se data nodig
▪ Neem besluit gebaseer op die inligting wat ontleed is
o Besluitnemingstelselsondersteuningstelsels / modelle gee boer inligting wat sy
boerderybedrywighede beinvloed + help hom om te besluit om beste moontlike opbrengs
te kan kry
▪ Implementering van hierdie besluite
o Nou her boer’nvoorgestelde boerderyskedule van plant,bemseting en plant beskerming vir
volgende seisoen.
3