NEDERSETTINGS
Onderwerp 3
At Hattingh 8/29/21 Geografie
, Eenheid 1 Die studie van Nedersettings
WAT BEHELS DIE BEGRIP NEDERSETTING?
• ‘n Nedersetting is ‘n groep mense wat saam in ‘n tros boustrukture woon, saam werk en
in wisselwerking tree en onderling deur kommunikasie verbind is.
• Werk as ‘n eenheid saam.
DIE AARD VAN NEDERSETTINGS
• ‘n Nedersetting kan so klein soos ‘n enkele huis in ‘n afgeleë gebied of so groot soos ‘n
groot stad wees.
• ‘n Nedersetting kan permanent of tydelik wees.
• ‘n Voorbeeld van ‘n tydelike nedersetting is ‘n vlugtelingkamp. ‘n Tydelike nedersetting kan
egter met verloop van tyd permanent word.
WAT IS STANDPLAAS EN LIGGING?
➢ Standplaas is die presiese posisie /werklike grondgebied waarop ‘n nedersetting gebou is.
(Jou adres bv 1 Kerkstraat)
➢ Ligging verwys na hoe die standplaas gekies is in verhouding tot die omliggende
landskap. (bv Krugersdorp)
DIE VERSKILLE TUSSEN LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS
• ‘n Landelike nedersetting is ‘n nedersetting met een funksie waarin die meeste mense by
‘n primêre(ontginning van grondstowwe uit die aarde uit) ekonomiese aktiwiteit, gewoonlik
landbou, mynbou, bosbou,visserye betrokke is.
• Dit kan wissel van groot kommersiële plase tot klein bestaansplase.
• Word as enkelfunksioneel beskou.

Bladsy 1 van 36 Die Studie Van Nedersettings
, DIE KLASSIFIKASIE VAN NEDERSETTINGS?
Let wel die klassifikasie van nedersettings is volgens grootte en kompleksiteit
& patroon en funksie
DIE KLASSIFIKASIE VAN LANDELIKE NEDERSETTINGS VOLGENS:
GROOTTE EN KOMPLEKSITEIT?
DIE KLASSIFIKASIE VAN LANDELIKE NEDERSETTINGS VOLGENS: GROOTTE
EN KOMPLEKSITEIT?
➢ Metropool – Klomp dorpe/stede aanmekaar gegroei het bv. Wes Kaap metropool (Belville,
Kaapstad)
➢ Konurbasie – Twee groot metropole wat aanmekaar gegroei het bv Johannesburg en
Pretoria.
➢ Megalopolis – Het nie in ons land nie bv New York.
BEVOLKINGSGROOTTE EN KOMPLEKSITEIT, DOEL VAN GEBOU E EN DIENSTE:
Landelik:
• Geïsoleerde plaasopstal (10) – kleinste soort nedersetting (enkele plaashuis)
• Gehuggie (11-100) – losse groepering van opstalle, min of meer ses huise en ‘n kerk
• Dorpie (101-2 000) – ‘n paar noodsaaklike funksies, vernaamste funksie is primêr (slagter,
bakker, laerskool en dokter kan ook voorkom)
Stedelik:
• Dorp (2001-100 000 )– Aantal funksies neem toe , groot supermarkte, hoërskole, bioskope
en gewoonlik treine en busse
• Stad (100 001-1 000 000) – Groot stad of stedelike agglomerasie
• Konurbasie (2 000 001-10 000 000) – Grootste gebied van stedelike ontwikkeling – dorpe
en stede wat nou binnetoe groei en bymekaar aansluit
• Megalopolis (+ 5 000 000) – ‘n Megastad
• Wêreldstad:Groot stad, internasionale funksie.
Bladsy 2 van 36 Die Studie Van Nedersettings
, DIE KLASSIFIKASIE VAN LANDELIKE NEDERSETTINGS VOLGENS: FUNKSIE
NEDERSETTINGSPATROON EN –VORM:
NEDERSETTINGSPATROON:
Bladsy 3 van 36 Die Studie Van Nedersettings