Geschreven door studenten die geslaagd zijn Direct beschikbaar na je betaling Online lezen of als PDF Verkeerd document? Gratis ruilen 4,6 TrustPilot
logo-home
Samenvatting

Summary Pass Afrikaans with Ease Grade 11 IEB Poetry and Taal Exam Revision book

Beoordeling
3.7
(3)
Verkocht
9
Pagina's
82
Geüpload op
02-11-2022
Geschreven in
2022/2023

This Afrikaans First Additional Language Study guide and exam revision book has the following content: 12 x IEB gedigte for Grade 11 and Grade 12 of 2023 Individual Poetry Notes Individual poem revision questions Individual poem memo Taal rules revision section with memorandum

Meer zien Lees minder
Instelling
Vak

Voorbeeld van de inhoud

1

,2

, Alles oor Gedigte:
‘n Vers is ‘n enkele versreël. (verse)
‘n Strofe bestaan uit ‘n aantal verse (versreëls) wat ‘n eenheid vorm.
(stansa)

Wat noem ons ‘n gedig met verskillende strofes of versreëls:

1. Twee versreëls - Koeplet
2. Drie versreëls - Tersine
3. Vier versreëls - Kwatryn
4. Vyf versreëls - Kwintet
5. Ses versreëls - Sestet
6. Agt versreëls - Oktaaf
7. Veertien versreëls - Sonnet


RYM (Rhyme)
Die herhaling van eenderse klanke.

Halfrym
(a) Alliterasie – die herhaling van dieselfde konsonant(e) in ‘n versreël.

(b) Assonansie – die herhaling van dieselfde vokaal in ‘n versreël.

Funksies van halfrym:
(a) Klankversterkend en klanknabootsend.

(b) Om te beklemtoon.

(c) Dit kan ‘n sekere atmosfeer skep.

Volrym
Wanneer die vokale en konsonante as ‘n groep herhaal word. Die posisie vandie

rymwoorde in die versreël bepaal eindrym of binnerym.

(a) Paarrym – aa bb
(b) Omarmde rym – a b b a
(c) Kruisrym – a b a b
(d) Gebroke rym – a b c a
(e) Slagrym – a a a a




3

,Beginrym (at the beginning)
Die begin woorde van die versreëls rym met
mekaar.

Binnerym (middelrym) (in the middle)

‘n Woord in die versreël wat rym met ‘n woord aan dieeinde van dieselfde versreël.

Eindrym (at the end)
As die laaste woord van die versreël (nie noodwendig elke versreël nie) rym.

Enjambement
Dit is wanneer een versreël sonder enige leestekens in die volgende versreël
oorgaan.
Funksies van enjambement:
(a) Dit versnel die tempo

(b) Dit het ‘n uitwerking op die tempo en ritme.

(c) Dit bevorder vloeiendheid en suggereer sodoende beweging.

(d) Dit dien as bindmiddel tussen versreëls en tussen strofes.

Ellips (beletselteken)
Dit is die weglatings puntjies in ‘n gedig. Die sin word onvoltooid gelaat.
Funksies van ellips:
(a) ‘n Deel word verswyg sodat dit aan die leser se verbeelding oorgelaat word

(b) Meer inligting of informasie volg

(c) Dit kan die aandag vestig op ‘n belangrike deel wat volg.

Leestempo:
Tempo dui die snelheid van beweging aan wanneer ons lees of voordra. Tempo kan stadig

of vinnig wees.

‘n Stadige tempo word bewerkstellig deur:
● lang klanke, baie leestekens, en woorde wat beklemtoon word.

‘n Vinnige tempo word bewerkstellig deur:
● kort klanke, enjambement, en die afwesigheid van leestekens.

Titel:
Dit is dikwels die sleutel tot die inhoud van die gedig, en hou verband
daarmee. Die titel van ‘n gedig vervul ‘n belangrike rol, en dit vat die
kerngedagte saam.
4

,Tema:
Die tema van die gedig is die kern waaruit die hele gedig spruit. Dit is die idee
of die kerngedagte.
Wending:
Dit is wanneer daar ‘n verandering (ommekeer) in die gedig kom. Die

teenstellende voegwoord “maar” dui dikwels ‘n wending aan.

Beeldspraak:
(a) Vergelyking: twee sake word met mekaar vergelyk (woorde soos net

soos, soos en nes). Bv. Die man is so lank soos ‘n paal.

(b) Metafoor: Twee sake wat met mekaar verband hou, word gelyk aan
mekaar gestel.
Bv. Die man is ‘n paal.
(c) Personifikasie: Die toedig van menslike eienskappe aan lewelose dinge.
Bv. Die tema ontwikkel dwarsdeur die gedig. Dit is dus die lewensles wat uit
die gedig gekry word en is nie tyd-, plek-, omstandigheid- of karakter
gebonde nie. Die tema is die universele toepassing.
(d) Herhaling: Deur ‘n seker woord te herhaal, word iets beklemtoon.

(e) Retoriese vraag: Dit is die vraag waarop daar nie ‘n antwoord verwag
word nie omdat die antwoord vanselfsprekend is. Dit intensiveer die
gedagte.
(f) Letterlike en Figuurlike betekenis:

Iets wat gebeur is letterlik
Figuurlik is die dieper betekenis
(g) Wending:
Wanneer daar ‘n verandering in die gedig voorkom

(h) Onomatopee / Klanknabootsing:
Wanneer daar ‘n klank geluid in die gedig is.. (Doef Doef... Klik klik)




5

, Sondagaande – Fanie Viljoen
1 die aand stuur sy roofvoëls uit in die taai donker
2 hulle draai eers rond
3 hoog bo die stad se woonstelblokke
4 maar mettertyd sirkel hulle laer, al laer
5 en sink neer op die krom lamppale
6 vanwaar hulle met skerp oë by die vensters kan intuur
7 na die prooi wat elke week sielalleen voor Sondagaande staan
(Bron: Toulopers – Verse vir tieners – saamgestel deur Jaco Jacobs. Lapa 2011)

(Nasionale Senior Sertifikaat vraestelledownloaded from IEB Grade 12 Exam Papers App) and (The Tutor Group Poetry Revision booklets)




Hersiening Vrae:
1.1 Uit hoeveel versreëls bestaan die gedig?


1.2 Wie is die Digter/Skrywer?


1.3 Voltooi die onderstaande sin deur die ontbrekendewoord(e) in te vul:
‘n gedig sonder ‘n rymskema, met min hoofletters en leestekens, word ‘n
genoem.
1.4 Kies die Korrekte antwoord. Skryf slegs die vraag nommer en letter neer:
In versreël 1 vind ons ‘n voorbeeld van...
a. Personifikasie
b. Vergelyking
c. Eufemisme
d. ‘n oksimoron


1.5 Watter woord suggereer dat die spreker nie van sy/haar donker binneste op ‘n Sondagaand
kan loskom nie?


1.6 Hoeveel strofes is in die gedig?




6

Gekoppeld boek

Geschreven voor

Instelling
Vak
Schooljaar
200

Documentinformatie

Heel boek samengevat?
Ja
Geüpload op
2 november 2022
Aantal pagina's
82
Geschreven in
2022/2023
Type
SAMENVATTING

Onderwerpen

$15.79
Krijg toegang tot het volledige document:
Gekocht door 9 studenten

Verkeerd document? Gratis ruilen Binnen 14 dagen na aankoop en voor het downloaden kun je een ander document kiezen. Je kunt het bedrag gewoon opnieuw besteden.
Geschreven door studenten die geslaagd zijn
Direct beschikbaar na je betaling
Online lezen of als PDF


Ook beschikbaar in voordeelbundel

Beoordelingen van geverifieerde kopers

Alle 3 reviews worden weergegeven
1 jaar geleden

2 jaar geleden

2 jaar geleden

Some parts of the notes are hand written

3.7

3 beoordelingen

5
1
4
1
3
0
2
1
1
0
Betrouwbare reviews op Stuvia

Alle beoordelingen zijn geschreven door echte Stuvia-gebruikers na geverifieerde aankopen.

Maak kennis met de verkoper

Seller avatar
De reputatie van een verkoper is gebaseerd op het aantal documenten dat iemand tegen betaling verkocht heeft en de beoordelingen die voor die items ontvangen zijn. Er zijn drie niveau’s te onderscheiden: brons, zilver en goud. Hoe beter de reputatie, hoe meer de kwaliteit van zijn of haar werk te vertrouwen is.
chantsds1908 schools
Volgen Je moet ingelogd zijn om studenten of vakken te kunnen volgen
Verkocht
124
Lid sinds
3 jaar
Aantal volgers
98
Documenten
11
Laatst verkocht
1 maand geleden

4.4

23 beoordelingen

5
16
4
4
3
1
2
1
1
1

Waarom studenten kiezen voor Stuvia

Gemaakt door medestudenten, geverifieerd door reviews

Kwaliteit die je kunt vertrouwen: geschreven door studenten die slaagden en beoordeeld door anderen die dit document gebruikten.

Niet tevreden? Kies een ander document

Geen zorgen! Je kunt voor hetzelfde geld direct een ander document kiezen dat beter past bij wat je zoekt.

Betaal zoals je wilt, start meteen met leren

Geen abonnement, geen verplichtingen. Betaal zoals je gewend bent via iDeal of creditcard en download je PDF-document meteen.

Student with book image

“Gekocht, gedownload en geslaagd. Zo makkelijk kan het dus zijn.”

Alisha Student

Bezig met je bronvermelding?

Maak nauwkeurige citaten in APA, MLA en Harvard met onze gratis bronnengenerator.

Bezig met je bronvermelding?

Veelgestelde vragen