100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.2 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Graad 12 Toerisme Opsommings (met foto's)

Rating
4.6
(9)
Sold
41
Pages
60
Uploaded on
23-10-2022
Written in
2020/2021

Hierdie dokument is n volledige opsomming van die Graad 12 Toerisme. Dit sluit diagramme, prente en tabelle in, wat dit maklik maak vir die leerders om die inhoud te verstaan en te leer slegs wat nodig is. Hierdie dokument is volgend CAPS riglyne en vorige toetse saam gestel.

Show more Read less
Institution
Course











Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.

Written for

Institution
Course

Document information

Uploaded on
October 23, 2022
Number of pages
60
Written in
2020/2021
Type
Summary

Subjects

Content preview

Toerisme opsommings
Graad 12


Uitleg van die rekord en eind vraestel:

Afdeling Vraag Onderwerp Punte
1 Kortvrae
A Alle onderwerpe 40

2,3 Kaartwerk
B Toerbeplanning (afd 3-9) 50
Buitelandse Valuta (afd 12)

4,5,6 Toeriste attraksies (afd 10-11)
C Kulturele en Erfenis toerisme (afd 18) 50
Bemarking (afd 15)

7,8 Toerisme sektore (afd 20-22)
D Volhoubare en 30
verantwoordelike toerisme (afd 16-17)

9,10 Plaaslike-; Streeks- en
E Internasionale toerisme (afd 12-14) 30
Kommunikasie en kliëntediens (afd 19)




1

, 1- Wereldgebeure van internasionale belang
Bl. 1-20

Terme:

Wêreldgebeurtenis: n Georganiseerde gebeurtenis waarby mense uit lande van regoor die
wêreld betrokke is.
Sporttoerisme: Reis met die doel om of sport te kyk of daaraan deel te neem en in die proses
weg van die gewone woon area te gaan.
Gebeurtenistoerisme: Alle beplande gebeurtenisse in n geintegreerde benadering tot
ontwikkeling en bemarking omskryf het.
Gebeurtenistoeris: n Spesifieke belangstelling stoeris wat reis met die doel om of aan die
gebeurtenis deel te neem of n toeskouer te wees.
Megagebeurtenisse: Gebeurtenisse wat op grond van grootte of belangrikheid gemeet het.
Olimpiese Spele
Klassieke Gebeurtenisse: Gebeurtenis wat herhaal word op grond van tradisie. Rio Karnaval
Streeksgebeurtenisse: Gebeurtenisse wat in n spesifieke streek plaasvind en vir daardie
spesifieke streek aantreklik is. AFCON-beker
Plaaslike Gebertenisse: Gebeurtenisse wat binne n spesifieke bestemming plaasvind. Splashy
Fen


Redes waarom mense reis = MICE:

M – Meetings (Vergaderings)
I – Incentives (Aansporings)
C – Conferences (Konferensies)
E – Events (Gebeurtenisse)


Vereistes van Wêreldgebeurtenisse:

• Multi-land-deelname
• Multi-land-belangstelling en –aandag
• Lok groot skares reg oor die wêreld
• Wêreldwye media-aandag in gedrukte en elektroniese media
• Vereis infrastruktuur, ondersteuningsifrastruktuur en voldoende akkomodasie vir getalle
• Vereis voorbereiding deur die deelnemers
• Vereis beplanning, voorbereiding en monitering deur die gasheerland




2

, Klassifikasie van Wêreldgebeurtenisse:

1. Sportgebeurtenisse:

Vinnig groeiende sektor van die wêreldwye reisbedryf

Voorbeelde:

• Olimpiese spele 2016 Rio de Janeiro en dan 2021 Tokio, Japan (a.g.v. Covid = 2021)
• FIFA sokkerwêreldbekertoernooi
• Die Wimbledon (Internasionale tennis toernooi in Wimbledon, Londen)
• Comrades-marathon (Ultramarathon in Durban, Kwazulu-Natal)
• Formule een Grand Prix
• Rugby wêreldbeker (2019 Japan)



2. Ander gebeurtenisse:

• G8-beraad: Wêreld se 7 grootste ekonomië nl:
Frankryk, VSA, VK, Duitsland, Japan, Italië en Kanada. (Sluit China en Brasilië uit)
• SA is gas van geleentheid.
• Berade oor klimaatsverandering: Maniere waarop koolstofvrystelling en besoedeling
wêreldwyd beperk kan word. Voorheen in Durban gehou. COP-20 word in Peru gehou oor
selfde saak.
• Mej. Heelal en Wêreld, Kaapse klopse, Vreugde van Jazz.


Wêreldgebeurtenisse se impak op INTERNASIONALE toerisme:

Drie pilare van volhoubaarheid: Ekonomies, Sosiaal en Omgewing

Ekonomies: Geld

Positief: Negatief:
Hoër buitelandse inkomste stimuleer positiewe Groot bydrae geld word ter voorbereiding vir die
groei vir BBP (Bruto Binnelandse Produk) gebeurtenis bestee.

Groter winste deur meer saketransaksies in Die winte verkry van die gebeurtenis moet die
toerismesektore en subsektore. geld belê in die gebeurtenis oorskree.
Winste > Geld bestee

Skep van kort- en langtermynposte en Negatiewe publisiteit indien iets verkeerd gaan.
entrepreneursgeleenthede.




3

, Sosiaal: Mense, Kulture

Positief: Negatief:
Patriotisme (gevoel van trots teenoor eie land) Gebrek aan respek vir kultuur kan tot konflik lei.
word gestimuleer.
Internasionale kultruele verskeidenheid word Kultuurskok. Nie almal aanvaar die verskillende
beter erken en waardeer. kulture se uniekheid nie.

Groter deelname en belanstelling is sport onder Toename in kriminele aktiwiteite.
die jeug.


Omgewing:

Positief: Negatief:
Meer geld word belê om die omgewing te Lugbesoedeling a.g.v. toename in pad- en
beskerm omdat die omgewing toeriste kan lok. lugvervoer.

Meer befondsing beskikbaar aangesien winste van Rommel deur gebeurtenis geskep plaas druk op
gebeurtenis herbelê kan word in die omgewing. die omgewing.

Geleenthede Omgewing kan verwyder word vir
vir omgewingsopvoeding word verbeter. infrastruktuurontwikkeling wat lei tot verlies aan
habitat.


Impak van Wêreldgebeurtenisse op PLAASLIKE toerisme in die GASHEERLAND:
Voor Gebeurtenis Tydens Gebeurtenis Na Gebeurtenis
Afname in plaaslike toerisme
 Omvattende konstruksie van  Pryse is gewoonlik hoer  Beperkte befondsing aangesien
infrastruktuur kan reis ongerieflik a.g.v. groter vraag. sommige mense tydens die
maak.  Opeenhopings en te veel gebeurtenis gereis het.
 Gratis toegang tot geriewe is dalk mense kan plaaslike toeriste  Hoer pryse, omdat geriewe en
nie moontlik nie. afskrik. attraksies op gegradeer is.
 Opgradering van geriewe kan  Plekke kan volbespreek  Buitelandse toeriste oorheers
tydelike of gedeeltelike sluiting wees. nog die bestemming a.g.v.
van sekere toerismesektore en positiewe publisiteit oor die
besighede veroorsaak. land.

Toename in plaaslike toerisme
 Werkverskaffing of  Mense kan by die  Beter diensvlakke.
entrepeneursgeleenthede wat met gebeurtenis werk.  Nuwe en beter attraksies.
die gebeurtenis verband hou.  Ondersteuningspanne- of
groepe.



Impak van Wêreldgebeurtenisse op die EKONOMIE van in die GASHEERLAND:


4
$9.54
Get access to the full document:
Purchased by 41 students

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Reviews from verified buyers

Showing 7 of 9 reviews
1 year ago

1 year ago

2 year ago

2 year ago

4 months ago

2 year ago

2 year ago

4.6

9 reviews

5
7
4
1
3
0
2
1
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
taylordevilliers Teachme2-tutor
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
49
Member since
3 year
Number of followers
34
Documents
5
Last sold
1 month ago

4.6

9 reviews

5
7
4
1
3
0
2
1
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions