Inleiding:
• Natuurlike vesels kan van plantaardige
of dier-oorsprong wees
• Plantaardige vesels is katoen, • Dier-vesel soos wol en sy, is
bamboes, ramie en vlas is proteïenvesels
sellulosevesels
• Proteïenvesels kreukel nie
• Sal ophou brand sodra die
vlam verwyder word
Katoen: Bamboes:
Wol: Sy:
Ramie: Vlas:
• Sommige vesels word Viskose: Ramie:
hergemaak van natuurlike
plantbronne
• Viskose, rayon en lyocell word
vervaardig deur houtpulp
Lyocell: Houtpulp:
• Hierdie vesels staan bekend as
geregenereerde
sellulosevesels
, • Sintetiese polimeervesels soos Petroleum: Nylon:
nylon, poliëster, akriel en
polipropileen word chemise
deur petroleum vervaardig
• Is sterk, kreukeltraag
• Absorbeer nie maklik vog Poliëster: Polipropileen:
• Warm om te dra
Akriel:
• Mikrovesels is baie fyn vesels • Ultrafyn vesels is so fyn dat die
wat gemaak word deur die menselike oog dit nie kan sien
spinproses of deur normale nie
filament
• Honderde kere fyner as n • Organiese vesels is
menslike haar omgewingsvriendelik omdat
minde kunsmis en insekdoders
gebruik word
Mikrovesels: Mikrovesels: Organiese: Ultrafyn:
Slytbestand: Absorbsievermoë:
• Tekstielstof se vermoë om vryf en • Vesel se vermoë om water om te
ruwe behandeling te weerstaan neem
Veerkragtigheid: Frummel:
• Tekstielstof se vermoë om terug te • Tekstielstof se geneigdheid om klein
keer na sy oorsprongklike vorm balletjies dons te maak as gevolg
nadat dit gevorm is van slyting