Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Besigheidstudies Opsommings Vr 2 - graad 12

Rating
4.0
(2)
Sold
15
Pages
50
Uploaded on
17-10-2022
Written in
2022/2023

Opsommings wat hele besigheidstudies van V2 bevat en wat benodig word om te leer.

Institution
Course

Content preview

Vraestel 2:
BESTUUR EN LEIERSKAP
Bestuur
• Koördinering van beplanning, organisering, leiding en beheer van werknemers om
doelwitte te bereik.
• Persoon word bestuurder as gevolg van pos waarin hy aangestel word.

Leierskap
• Vermoë van individu of groep individue om volgelinge of ander lede vanorganisasie te
beïnvloed en te lei.
• Leierskap is om ondergeskiktes te inspireer om te presteer ten einde doelwitte te bereik.

Verskil tussen bestuur en leierskap
LEIER BESTUUR
Beïnvloed menslike gedrag. Rig menslike gedrag.
Moedig nuwe idees aan om produktiwiteit te Administreer planne/programme/take om
verhoog. teikens te bereik.
Fokus op wat en hoekom. Fokus op hoe en wanneer.
Mense georiënteerd. Taak georiënteerd.
Verskil tussen demokratiese en outokratiese leierskapstyle
Demokraties Outokratiese
Leier betrek werknemers in Leier neem al besluite alleen sonder om
besluitnemingsproses. werknemers te betrek.
Hanteer konfliksituasies deur volgelinge te Hanteer konfliksituasies deur volgelinge te
betrek om die beste oplossing te kry. vertel wat hulle moet doen.
Nuttig wanneer leier op insette van ervare Nuttig in krisis/noodsituasie, bv. na ongeluk/om
volgelinge staatmaak. kort sperdatums te bereik.
Rol van persoonlike ingesteldheid in suksesvolle leierskap
 Positiewe ingesteldheid/houding ontsluit leierskapspotensiaal.
 Goeie leiers verstaan dat regte houding regte atmosfeer sal skep.
 Leiers se ingesteldheid kan werkers/spanne se gedagtes/gedrag beïnvloed.
 Entoesiasme gee leier selfvertroue.

,Leierskapstyl Voordele Nadele Situasie waarin toegepas word
• Leiers laat werknemers • Foutiewe besluite kan • Groeplede vaardighede het en
toe om deel te neem gemaak word as personeel
Leier betrek ywerig is om hulle idees te
aan onervare is/nie ingelig.
werknemers in besluitnemingsproses, deel.
besluitnemingsproses. wat hulle bemagtig laat • Besluitneming mag
• Samewerking tussen leier en
voel. tydrowend wees omdat alle
belanghebbendes span nodig is.
• Duidelike/Tweerigting- gekonsulteer moet word.
• Besluite uit verskillende
kommunikasie verseker
groepstoewyding tot perspektiewe bekyk moet
finale besluit(e). • Werknemers mag ontmoedig
word.
voel as hul opinies/insette
• Gesag word gedelegeer nie oorweeg word nie. • Klein dinamiese maatskappye
wat werkers kan
steun op innoverende en
motiveer/inspireer om • Nie altyd effektief in tye van
meer produktief te nood as vinnige besluite kreatiewe idees.
wees. geneem moet word nie.

• Komplekse besluite kan
geneem word met
insette van vaardige
werkers.
• Werk word betyds • Werkers kan gedemotiveerd • In krisissituasies bv ongelukke.
afgehandel. raak as hul opinies/idees nie • Wanneer inligting beskikbaar
Leier neem al die • Lyn van kommunikasie oorweeg word nie. is om probleem op te los.
besluite alleen sonder is duidelik omdat dit • Ongemotiveerde werkers • In noodgevalle, waar min tyd
om werknemers te van bo na onder is. hetnegatiewe impak op beskikbaar is.
betrek. • Streng kontrole produktiwiteit. • Wanneer werkers nuut is.
verseker hoë gehalte • Nuwe/Kreatiewe/Koste-
produkte. besparende idees mag dalk

,Leierskapstyl Voordele Nadele Situasie waarin toegepas word
• Duidelike riglyne kan nie altyd gebruik/oorweeg
gegee word aan word nie.
onervare personeel. • Volgelinge mag voel dat
hulle nie waardeer word nie
wat kan lei tot hoë
afwesigheid.
• Werkers word • Kan lei tot konflik as • Leier baie besig is en om take
toegelaat om besluite sommige spanlede as leiers te delegeer sal produktiwiteit
rakende hul eie optree en aan ander lede verhoog.
beleide/metodes te dikteer. • Spanlede
neem. • Daar word van werkers leierskapsvaardighede moet
• Volgelinge het verwag om hul eie ontwikkel/verbeter.
maksimum vryheid en konfliksituasies op te los. • Werknemers is baie ervare en
Werkers word werk onafhanklik. • Produktiwiteit mag verlaag weet meer oor die taak as die
toegelaat om hulle eie • Leier motiveer werkers indien gebrek aan streng leier.
besluite te neem. deur hulle te vertrou kontrole oor werkers is wat
om dinge op hul eie te nie sperdatums bereik nie.
doen. • Produktiwiteit kan laag
• Gesag word wees, as werknemers nie
gedelegeer, wat nodige kennis/ vaardighede
motiverend vir het nie.
bevoegde werkers is/
produktiwiteit verhoog.
• Spesialis om visie van • Leier glo meer in homself as • Verkoop visie en bereik
besigheid te verkoop en in die span. uitstekende resultate.
Hang van bereik uitstekende • Projekte kan ineenstort • Motiveer werknemers omdat
persoonlikheid van leier resultate. indien die leier hulle verlaat. leier energiek / inspirerend is.
af en nie noodwendig • Werknemers is • Leiers is onverdraagsaam • Inspireer lojaliteit / harde
van leier se visie nie. gemotiveerd aangesien met veranderings en beskou werk onder werknemers.
hulleself as onvervangbaar.

, Leierskapstyl Voordele Nadele Situasie waarin toegepas word
hulle leier energiek/ • Leiers se emosies kan soms
inspirerend is. meer belangrik as die doel
• Inspireer van die span wees.
lojaliteit/harde werk
onder die werknemers.
• Moedig werkers aan • Werkers kan verveeld raak, • As spertye op kort
om hard te werk, omdat hulle reëls en kennisgewing bereik moet
Werkers ontvang omdat hulle belonings prosedures moet volg en word.
belonings as hulle hard ontvang. daar geen kreatiwiteit in • Wanneer werkers se moraal
werk of word gestraf as • Verbeter werkers se werkplek is nie. laag is.
hulle nie teikens bereik produktiwiteit en • Sommige werkers kan • Wanneer
nie. moraal. gedemotiveer raak as hulle produktiwiteitsvlakke baie laag
• Werkers weet wat van nie gestelde teikens behaal is.
hulle verwag word. nie ten spyte van harde • Wanneer strukture nie hoef te
• Dissiplinêre prosedures werk. verander nie.
word duidelik • Nie geskik vir spanwerk nie,
gekommunikeer. omdat spanlede gestraf kan
word vir swak prestasie wat
deur 1 spanlid veroorsaak is.
LEIERSKAPSTEORIEË
1. Leiers en volgelinge
• Spanne behaal uitstekende resultate wanneer daar begrip tussen leier en volgelinge is.
• Volgelinge luister na wat van hul verwag word en is bereid om as span saam te werk.
• Volgelinge aanvaar maklik verantwoordelikheid as iets nie uitwerk nie.
• Leiers lei deur voorbeeld en beloon positiewe gedrag.

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
October 17, 2022
Number of pages
50
Written in
2022/2023
Type
SUMMARY

Subjects

$5.51
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Reviews from verified buyers

Showing all 2 reviews
1 year ago

2 year ago

4.0

2 reviews

5
1
4
0
3
1
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
timonemanders4830
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
71
Member since
5 year
Number of followers
54
Documents
7
Last sold
1 month ago

4.3

10 reviews

5
6
4
2
3
1
2
1
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions