Bydrae tot die suid-afrikaanse ekonomie:
• Dra by tot ongeveer 9,1% Bruto Binnelandse Produk (BBP) in die
ekonomie. Areas in die akkomodasiebedryf wat inkomste genereer: $$
• Gastekamers en funksie lokale
• Voedsel- en drankdiens
• Kroeë
• Wassery
Areas in die akkomodasiebedryf wat nie inkomste genereer nie: nie $$
• Ontvangkantoor
• Bemarking
• Menslike hulpbroonne
• Finansies/Boekhouding
• Wassery (Instelling se items bv bed linne)
• Instandhouding
• Sekuriteit
Hoofstuk 2: Loopbane in die gasvryheidsbedryf
Onderstende of aanvullende posisies in n gasvryheidsonderneming:
1.Verkope en bemarking:
• Tele-verkoopspersoon: Skakel potensiële kliënte om produkte en dienste bekend
te maak. Adverteer onderneming.
• Bemarkingsbestuur: Organiseer en bemark aktiwiteite van die onderneming.
2.Finansies/Boekhouding:
• Finansiële bestuurder: Verantwoordelik vir alle finansiële procedures in
die onderneming. Sluit kontrakte met diensverskaffers.
• Rekeningkundige: Betaling van salarisse. Kontroleer bankprosedures. Betaal VAT
• Krediet-/Debietklerk: Sorg dat debiteure faktore ontvang word en krediteure
betaal word.
• Nagouditeur: Sorg dat dag transaksies op die gasterekeninge geplaas word en op
datum is as gas uitboek. Opstel van verslag van alle transaksies wat die vorige
dag uitgevoer is.
3
, 3.Sekuriteit:
• Sukuriteitsbestuurder: Hou toesig oor sekuriteitswagte. Sleutelkontrole
• Deurwag: Verwelkom gaste by voertuig. Laai begasie af. Neem begasie na
gastekamer na gas ingeboek het. Kontrole van roerende eiendom.
• Motorwag: Verantwoordelik vir terreinveiligheid. Kontroleer toegang van voertuie. Help
gaste met parkering. Pas motors in parkeerarea op.
4.Meslike hulpbronne:
• Meslike hulpbronbestuurder (HR): Verantwoordelik vir alle
personeelaangeleenthede. Optrek van indiensnemingskontrakte,gedragskodes en
roosters. Dissiplinêre aksies en evaluering van werkverrigtinge in die werkplek.
• Opleidingsbeampte: Opleiding en omsien na personeel.
• Administratiewe personeel: Opdatering van personeelrekords.
Geleenthede vir volhoubare selfindiensneming:
• Franchises: n Franchise is n onderneming met n gevestigde naam wat deel vorm van n
kettinggroep. Die maatskappy (franchisor) gee toestemming aan die individu
(franchisee) om die maatskappy se naam te gebruik. Bv Mcdonalds.
• Entrepreneurskap: Begin hul eie sakeonderneming veral as risiko’s betrokke is.
Geleenthede vir selfindiensneming of entrpreneurskap:
• Gebak – Die bak van koeke en kolwyntjies, koekies ensv
• Tuisnywerhede – Gemeenskaplike verkoopspunt aan mense van n spesifieke
gemeenskap waar produkte wat tuis vervardig word, aan die publiek verkoop word.
• Verkopers – Tuisgemaakte goedere, versierings e peuselhappies word vanuit n
trollie of stalletjie verkoop.
• Spysenierings vir funksies – Buitespyseniers berei voedsel op hul eie perseel
voor. Hulle vervoer en bedien dan die voedsel by die klient se fuksie. Binneshuise
spyseniers berei voedsel op hulle eie perseel voor en bedien dit op hul perseel.
• Maaltye op wiele – Voedsel word afgelewer by mense wat nie in staat is om vir
hul families te kook nie.
Plan van entrepreneursgeleenthede op klein skaal:
1. Wat benodig word?
-Kombuis met voldoende toerusting
-Genoegsame bestandele
-Geskikte verpakking
-Vervoer om produkte aan kliënt te lewer
4
, 2. SWOT (SSGB in afrikaans) -ontleding:
S – Sterk punte: Die posetiewe aspekte
W – Swak punte: Die negatiewe aspekte, wat jy benodig en nie goed in is.
O – Geleenthede: Dit waarna jy toegang het of beter as is.
T – Bedreigings: Dit is dit wat jou onderneming onsuksesvol sal maak veral mededingers.
3. Besigheidsplan:
n Besigheidsplan bestaan uit die volgende:
• Dekblad: Naam van onderneming en eienaar/s.
• Sakebeskrywing: Adres, Tipe onderneming, Handelsmerk en onderneming se uitleg.
• Bedryfsplan: Aankope en verskaffers, Personeelplan.
• Produk/Diensomskrywing:
• Bemarkingsplan
• Finansiële plan: Kontantvloei-annelise, Inkomstestaat, Belansstaat,
Gelykbreek-analise, Begroting.
5