Bruto inkomste
Definisie
(I) INWONER (II) NIE-INWONER
1. Totale bedrag, in kontant of andersins 1. Totale bedrag, in kontant of andersins
2. Ontvang deur; toegeval aan; of ten 2. Ontvang deur; toegeval aan; of ten
gunste van ’n inwoner gunste van ’n inwoner
3. Gedurende die JvA 3. Gedurende die JvA
4. Uitgesluit bedrae v kapitale aard 4. Van ’n bron binne / geag binne RSA
5. Uitgesluit bedrae v kapitale aard
Belas op wêreldwye inkomste Belas op inkomste vanaf RSA bron
= woning gebaseerd = bron gebaseerd
Moet elke vereiste nakom voordat bedrag insluit by Bruto Inkomste
Inwoner vs Nie-inwoner
Dubbele belasting ooreenkoms -> kry voorkeur
Vir natuurlike persoon:
1. Gewoonlik woonagtigheidstoets (of daarna)
2. Fisiese teenwoordigheidstoets
Gewoonlik woonagtig bepaal deur:
• Persoon se “hoof” woonplek
• Waar persoon lewe voortbou (kyk na persoonlike faktore ook)
Emigrasie = JvA eindig die dag onmiddellik voordag waarop BP nie meer inwoner is nie.
Fisiese teenwoordigheidstoets:
Vereistes:
1. Teenwoordig is RSA vir meer as 91 dae in totaal gedurende JvA
2. Teenwoordig in RSA vir meer as 91 dae gedurende elke vorige 5 JvA’s
3. Meer as 915 dae in totaal teenwoordig in vorige 5 JvA’s
Verdere reëls:
• Gedeelte v dag = geag as volle dag
• Dag in transito BINNE RSA grense = nie as dag getel nie
• Dae hoef nie aaneenlopend te wees nie
• As inwoner >= 330 volle aaneenlopende dae buite RSA = nie as inwoner gesien
Begin & einde vd inwonerskap volgens hierdie toets?
Begin: Jaar 6 wanneer aan alle vereistes voldoen
Einde: 1ste dag wanneer nie enigstens fisies teenwoordig nie.
Vir nie natuurlike persone:
Geag as inwoner indien:
1. Ingelyf/ ingestel/ opgerig in PSA (volgens Mtskpy wet)
EN