Assignment number: 03
Year: 2022
DOCUMENT PREVIEW:
1.1 Lees speel ń baie grootrol vir die uitvoerende funksie van ń kind se brein, en ook die
neuro - ontwikkling van hul brein. Lees is die proses waar kinders hul sintuie gebruik om
inligting oor iets of ń situasie te kry. Die perseptuele vaardighede kan in baie vorme van
leer voorkom. Funksionele leesvaardighede, soos bv. die verdydeliking van iets wat
moelik is om te verstaan,die bewustheid van hoe die klanke in woorde werk, die
“vormkunde" ens.Dit help ook baie dat die kind ń goeie begrip van meer as net een
konsep het, en om ń sinvolle gesprek met iemand voer.