Mensilke impak op die omgewing
Klimaatsverandering
Atmosfeer :stikstof
:suurstof
:kweekhuis
gasse
:koolstof
dioksied
:metaan
Kweekhuiseffek
-kweekhuisgasse absorbeer die lang-golf uitstraling wat aarde uitstaal en verhoed dat dit na atmosfeer
terug keer
Klimaat
Langtermyn weerstoestand van gebied
Kweekhuiseffek
Is belangrik aangesien dit aarde warm hou
Verhoging in konsentrasie van kweekhuisgasse lei na verhoogte kweekhuis effek
Gevolglik kan n aansienlike styging in gemidelde tempratuur op aardoppervlakte -globale verwarming –
aarverwarming
Toename in … is grotendeels algevolg van …
1. .Koolstofdioksied
- Verbranding van fossielbrandstof – brand van steenkool hout ens stel die CO2 wat daarin
gestoor vry.
(elektriese motors en industirle prosesse)
- Onbossing
Afkap van bome
Verwydering van plantegroei
CO2 vermeerder minder fotosintese
2. Metaan
- Toename in rys boerdery en stortingterien
Stortingavfal en opvullins stel metaan vry
- Toename in veegetalle
Herkouers stel metaan vry deur spysverterings stelsel
- Myn van steenkool
, Tempratuur verhoging kan lei tot
- Meer verdamping –meer neerslag – verhoog kans op oorstroming
- Stygende seevlak – gletsers wat smelt
- Toename in veldbrande –grondersosie en woestynvorming
- Meer droogtes – woestyn vorming en gronderosie
Vernitiging van osoonlaag
-osoon (O3) is n kweekhuisgas wat in lae konsentrasies |(15 tot 50km ) bo die aadroppervlakkte aangetrek
word –absorbeer ultravioletstrale van son
Oorsake
CFK’s (chloorfluoorkoolstowwe)
Word vrygestel deur yskaste ,earosol ,kitkosverpakkings ens
Vernieting van osoonlag maatreels misluk
- Velkanker vermeerder
- Oȅ permanent beskadig
Koolstofvoetspoor
Aanduiding van toltale hoeveelheid kweekhuisgas-uitlatings van individu n bepaalde bevolking of n
maatskappy per jaar
Strategie om voetspoor te verminder
1. Hergebruik en hersirkuleer –verbrand minder fossielbrandstowwe
2. Ry minder –loop
3. Verminder behoefte aan verwarming – isoleer mure /energie effettiewe huise
4. Koolstogvervaning – altarnatiewe bronne asook herbebossing
5. Vermindering van hoeveelheid energie benodig -<afhanklikheid van brandstof wat koolstof vrystel
Bou van damme
Verhoog van hoefeelheid water was geberg kan word
Watervermorsing
Besproeingswater agv swak boerderymetodes
Lekkende krane, toilette, foutiewe pypline
Voorkom deur watergebruik optevoet en onderhoud van pype
Koste van water
Beinvloed deur koste van verhooging van water kwaliteit en hoeveelheid
Die koste per kiloliter (kl) verhoog wanneer meer water gebruik word. Om water verbruik te
verminder
Sekere hoeveelheid water verniet