Geniet ekonomie handboek
Rekord-en eindeksamen opsommimngs
, Inhoudsopgawe
Kwartaal en onderwerp Bladsy
(1) onderwerp 1 3
(1) onderwerp 2 11
(1) onderwerp 3 21
(1) onderwerp 4 30
(2) Onderwerp 1 36
(2) Onderwerp 2 45
(2) Onderwerp 3 47
(2) onderwerp 4 49
(3) onderwerp 1 58
(3) onderwerp 2 58
(3)onderwerp 3 66
(3)onderwerp 4 73
(3)onderwerp 5 79
(3)onderwerp 6 86
2
,3
, Kwartaal 1:Onderwerp 1(ekonomiese kringloop)
1.Die ekonomie
Definisie
Ń studie van hoe besighede, individue, die owerheid en and instansies kies om skaars
hulpbronne aan te wend om veelvuldige basiese behoeftes en begeertes te bevredig , op n wyse
wat doeltreffend en regverdig is
Oop ekonomie
Terme wat jy moet verstaan:
Model - n vereenvoudigde voorstelling van die werklikheid
Geleentheidskoste – die waarde van die beste alternatief wat prysgegee word (die produk wat jy
nie kies nie se prys)
Skaarsheid – tekort
Mark – instelling of meganisme van die kopers en verkopers van n goed of diens bymekaar uit
bring, kopers en verkopers beïnvloed die pryse van goedere en dienste
1.Deelnemers en hulle interaksies
1. Huishoudings
o Primêre deelnemers
o Verskaf dienste van produksiefaktore
o Die verkseidenheid omvang van hulle behoeftes en begeertes stimuleer besighede
o Ontvang vergoeding vir produksiefaktore
Produksiefaktor Vergoeding
arbeid Lone
Kapitaal Rente
entrepreneurskap wins
natuurlike hulpbronne huur
2. sakeondernemings
o Koop dienste van die produksiefaktore
o Verskaf goedere en dienste
o Inkomstes moet bedryfkostes dek
o Sakeondernemings beïnvloed die omvang en egaligheid van reële en geldvloei in die
ekonomie
4