Geschreven door studenten die geslaagd zijn Direct beschikbaar na je betaling Online lezen of als PDF Verkeerd document? Gratis ruilen 4,6 TrustPilot
logo-home
College aantekeningen

EDCC NOTES

Beoordeling
-
Verkocht
-
Pagina's
31
Geüpload op
14-07-2022
Geschreven in
2016/2017

FULL EXAM NOTES, NEATLY TYPED OUT. PERFECT FOR PREPARATION.

Instelling
Vak

Voorbeeld van de inhoud

EDCC421 EKSAMEN OPSOMMINGS
Opgestel deur gebruik te maak van die powerpoints, handboek en
klaswerk




1
D. KRUGER 076 122 4180

, Hoofstuk 1
Die onderwysstelsel in Suid-Afrika as belangstellingsveld van die vergelykende
opvoedkunde

Belangrike terme:

Opvoeding:
Beplande, bewustelike, lewenslange handeling van opvoeding deur opvoeder wat leerder
toerus met kennis, vaardighede en houdings om lewensroeping (tot eer van god) te vervul.

Opvoedkunde:
Die wetenskap van opvoeding

Onderwys:
Doelbewuste, beplande handeling deur onderriggewers aan leerders om kennis,
vaardighede en gesindhede te verwerf om lewensroeping in te vervul.

Opleiding:
Doelbewuste, beplande handeling deur onderriggewers aan leerders om kennis,
vaardighede en gesindhede te verwerf om lewensroeping in bepaalde terrein te vervul.

Die fokus van VGO (Vergelykende onderwys)
Onderwysstelselperspektief:
 Struktuur en funksionering - onderwysbehoeftes van teikengroep.

Determinante Perspektief:
 faktore (demografie, politiek, ekonomie, kultuur) op aard, struktuur, funksionering
van onderwysstelsel

Vergelykende Perspektief:
 vergelyking van onderwysstelsels.
 Hele, of dele van onderwysstelsel word vergelyk om ten einde die onderwysstelsel
te vergelyk of evalueer.

Fokus van VGO:
 Transnasionaal
 Dinamies
 Interdissiplinêr
 Eklekties
 Utilisties

Onderwysstelsel:
Die raamwerk van effektiewe onderwys om in die werklike onderwysbehoeftes van die
teikengroep te voorsien.




2
D. KRUGER 076 122 4180

,Soorte onderwysstelsels:
1. Nasionale onderwysselsel
 Verwys na die raamwerk van effektiewe onderwys waardeur die werklike
onderwysbehoeftes van al die inwoners van ‘n land as tekengroep voorsien
moet word.
 Teikengroep verwys na die hele land.
 Word gekwalifiseer deur die begrip “onderwys”

2. Mini onderwysstelsel:
 Waar die onderwysbehoeftes van ‘n bepaalde groep as teiekngroep na
gekom moet word.
 Sluit nie al die mense van die land in nie.
 bv. Privaatskole.

3. Mini opleidingstelsel
 Raamwerk vir effektiewe opleiding waardeur die werklike opleidingbehoeftes
van ’n groep mense as teikengroep, en wat nie al die inwoners van die land
insluit nie.
Begrippe:
Formele onderwys:
 Verwys na doelbewuste, beplande handeling waar leerders met die nodige kennis,
vaardighede en gesindhede toegerus word.
 Gewoonlik gerig op die verwerwing van onderwyskwalifikasie

Nie-Formele onderwys:
 Beplande, doelbewuste onderwys en/of opleidingsaktiwiteite wat buite die nasionale
onderwysstelsel aangebied word.
 Gewoonlik meer kort termyn
 Nie noodwendig verwerwing van nasionaal-erkende kwalifikasies gerig nie.

Informele onderwys:
 Nie-beplande, nie-doelbewuste aktiwiteite waardeur bepaalde kennis, vaardighede of
gesindhede toegerus word.
 Bv. wanneer ʼn seun geleer word om sy skoene vas te maak.


3
D. KRUGER 076 122 4180

, Doelstellings van die onderwysstelsel:
1. Kulturele doelstelling:
 Moet die geleentheid skep om bestaande kultuurinhoude oor te dra en nuwe
kultuurinhoude te skep.

2. Selekteringdoelstelling
 Moet aan individuele onderwysgebruikers die geleentheid bied om volgens
eie aanleg, vermoë en belangstelling met inagneming van landsbehoeftes
hulself vir roepingsvervulling voor te berei

3. Vorming tot verantwoordelike landsburgers:
 Bydra lewer tot vorming van landsburgers wat bydra tot die welsyn van die
land.

4. Vorming tot sinvolle vryetydsbesteding:
 Geleentheid te vorm vir sinvolle vrytydsbesteding moet binne onderwysstelsel
voorsien word.

5. Vestiging in die samelewing
 Deur middel van gelyke geleenthede moet die onderwysgebruiker toegerus
word om volgens hul vermoë, aanleg en belangstelling in ʼn steeds
verwarrende samelewing te handhaaf.


Komponente en elemente van die onderwysstelsel:
 Word gekenmerk deur ʼn tipiese struktuur
 Bestaan uit verskillende dele (komponente)
 En onderafdelings wat elemente genoem word.

1. ONDERWYSSTELSELBELEID:
 Kan gedefinieer word as die verklaring van voorneme ten opsigte van die
wyse waarop daar aan die onderwysbehoeftes van die teikengroep voorsien
gaan word.
 Daarsonder is die onderwys uitgelewer aan die besluite van die individu en
sal hulle geen doel voor oë hê nie.

Elemente
Visie: Behels ʼn kort weergawe van die wat die onderwysstelsel wil wees en wil
doen en dui breë rigting aan.
Missie: Gee die kenmerke waaraan die aard en funksionering van die
onderwysstelsel behoort te voldoen
Doelstellings en doelwitte: Gee die uitsette wat ʼn onderwysstelsel op die lang,
medium en korttermyn behoort te bereik.
Vorme van onderwysstelselbeleid: Verduidelik die wyses waarin die
onderwysstelselbeleid bekend gemaak word. bv. in regulasies en wette




4
D. KRUGER 076 122 4180

Geschreven voor

Instelling
Vak

Documentinformatie

Geüpload op
14 juli 2022
Aantal pagina's
31
Geschreven in
2016/2017
Type
College aantekeningen
Docent(en)
-
Bevat
Alle colleges

Onderwerpen

$8.55
Krijg toegang tot het volledige document:

Verkeerd document? Gratis ruilen Binnen 14 dagen na aankoop en voor het downloaden kun je een ander document kiezen. Je kunt het bedrag gewoon opnieuw besteden.
Geschreven door studenten die geslaagd zijn
Direct beschikbaar na je betaling
Online lezen of als PDF

Maak kennis met de verkoper
Seller avatar
StudyLady

Maak kennis met de verkoper

Seller avatar
StudyLady North-West University
Volgen Je moet ingelogd zijn om studenten of vakken te kunnen volgen
Verkocht
2
Lid sinds
4 jaar
Aantal volgers
1
Documenten
17
Laatst verkocht
3 jaar geleden

0.0

0 beoordelingen

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Waarom studenten kiezen voor Stuvia

Gemaakt door medestudenten, geverifieerd door reviews

Kwaliteit die je kunt vertrouwen: geschreven door studenten die slaagden en beoordeeld door anderen die dit document gebruikten.

Niet tevreden? Kies een ander document

Geen zorgen! Je kunt voor hetzelfde geld direct een ander document kiezen dat beter past bij wat je zoekt.

Betaal zoals je wilt, start meteen met leren

Geen abonnement, geen verplichtingen. Betaal zoals je gewend bent via iDeal of creditcard en download je PDF-document meteen.

Student with book image

“Gekocht, gedownload en geslaagd. Zo makkelijk kan het dus zijn.”

Alisha Student

Bezig met je bronvermelding?

Maak nauwkeurige citaten in APA, MLA en Harvard met onze gratis bronnengenerator.

Bezig met je bronvermelding?

Veelgestelde vragen