Puntetoekenning: 25% [50punte]
Voltooionder- TESTS& QUIZZESDinsdag - 27Julie 2021
Assesseringsmatriks:
Begripstoets [20]
Taalleertoets/ Grammatika [30]
Let op korrekteinterpretasie, grammatikaen spelling.
TOTAAL [50]
Benoem die woordsoort wat onderstreep is in die volgende sin :
,(Name the underlined Part of Speech in the next sentence) :
“Die dogter loop stadig langs die pad in haar rooi rok en lang swart hare, terwyl sy op haar
selfoon gesels.”
A.
Hulpwerkwoord
B.
Abstrakte selfstandige naamwoord
C.
Selfstandige naamwoord - Soortnaam
D.
Bywoord
Answer Key:C
Question 2 of 50 1.0 Points
Benoem die onderstreepte woordsoort in die volgende sin:
(Name the underlined Part of Speech in the next sentence):
“Die dogter loop stadig in die pad in haar rooi rok en lang swart hare, terwyl sy op haar selfoon
gesels.”
A.
Voorsetsel
B.
Bywoord
C.
Selfstandige werkwoord
D.
, Selfstandige naamwoord
Answer Key:B
Question 3 of 50 1.0 Points
Benoem die onderstreepte woordsoort in die volgende sin:
(Name the underlined Part of Speech in the next sentence):
“Die dogter loop stadig in die pad in haar rooi rok en lang swart hare, terwyl sy op haar selfoon
gesels.”
A.
Besitlike voornaamwoord
B.
Hulpwerkwoord
C.
Aanwysende voornaamwoord
D.
Byvoeglike naamwoord
Answer Key:A
Question 4 of 50 1.0 Points