Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Nova 2, ISBN: 9780799351378 Afrikaans First Additional Language OR IsiXhosa First Additional Language

Rating
3.0
(1)
Sold
5
Pages
17
Uploaded on
23-05-2022
Written in
2019/2020

This document summarizes the second book in the "Nova Omnibus" series namely Vuurdoop.

Institution
Course

Content preview

Vuurdoop summary:


Hoofstuk 1
Voel soos ‘n lem


 Dokter Moja luister na Lucas se borskas met ‘n stetoskoop.
 Dokter Moja sȇ dat Lucas het niks vout met hom nie en dat sy ma
verneit bekommerd was.
 Lucas en sy vriende was deur ruimtewesens ontvoer maar dit is
verby. (Die rede hoekom hy by die dokter was)
 Lucas kan nie dokter Moja se verslag lees nie want hy het lelike
skrif.
 Lucas se ma sȇ hy is ‘n kansvatter  hy het vir ‘n coke gevra.
 Die ma wens dat die rumtemannetjies het vir Lucas maniere geleer
want hy is ‘te groot vir sy tekkies’.
 Lucas se ma se hart smelt (soos malvalekkers) toe hy vir haar ‘n
drukkie gee  sy sȇ hy kan iets kry om te drink.
 Hulle sien vir Duart se ma (Tannie Elshe)  iets in haar blik laat
Lucas ongemaklik voel.
 Lucas gaan vir Duart soek in die parkeerarea  hy buk by ‘n
vreemde kar  staan regop toe Lucas hom roep
 Duart + Lucas = - Maats van kinderdae
- Hulle was saam die aand van die ontvoering
 Die vreemde kar het weggetrek en amper vir Duart omgery  man
in die kar het vir Lucas gesoek.
 Duart besoek ook vir Dokter Moja  Lucas sȇ hy moet eerder na
‘n kop dokter toe gaan (‘n grap)
 Duart vra wat die dokter gaan met hom doen  Lucas sȇ hy sal in
sy geboortepakkie (kaal) moet staan en dokter Moja sal kyk of
alles ‘down under’ nog oukei is. Hy sal ook moet hoes.
 Iemand anders roep vir Lucas  Olive  Ook daar om dokter
Moja te sien.
 Lucas sien dan vir Ayanda en Brandon.
 Lucas besef dat almal wat deur die ruimtewesens ontvoer was het
vandag ‘n afspraak met dokter Moja  Lucas, Duart, Olive,
Ayanda en Brandon
Hoofstuk 2

, Lucas is ingedagte  hy dink dis vreemd dat die ontvoering is nie
hoofnuus nie  dit is asof niemand van Nova weet nie.
 Lucas wonder oor die vreemde motor en die man wat hom gesoek
het.
 Hy glimlag en skud sy kop toe Duart a boodskap vir hom gestuur
het  Gavin ( Lucas se broer) vra of dit Olyf is.
 Lucas voel partykeer dat sy broer slimmer as hy is.
 Gavin sȇ Duart is ‘n ‘moeilikheidmaker’  dit maak vir Lucas
kwaad.
 Aand van die ontvoering: Gavin het in die skoolsaal agtergebly;
Lucas-hulle het uitgeglip om die vreemde ruimtetuie te ondersoek.
 Gavin sȇ dat hulle pa will Lucas sien maar dit klink nie goed nie 
dit maak Lucas benoud.
 Lucas en sy pa het al oor die ontvoering gepraat maar sy pa weet
nie alles nie  hy dink dis tyd dat hy vir sy pa alles vertel want hy
haat om geheime te hou.
 Lucas se pa is in die studeerkamer  het nog sy swart
weermaguniform aan (Nova se weermaglede dra ook swart)
 Nova: Daar is ‘n geheimsinnige weermageenheid wat grens aan
die dorpie Nova  net die mense wat daarin werk, weet wat hulle
daarbinne doen. (Dalk kan hulle die ontvoering uit die nuus hou).
 Nova = Die hok  Duart dink dit is soos die Amerikaanse Area 51
waar mense glo hulle kan kontak met ruimtewesens maak
(samesweringsgerugte)
 Lucas se pa  Donker oe soos ‘n spookhand dwarsdeur hom reik
(ongemaklik)
 Lucas se pa sȇ nie die woorde ‘aliens’ of ‘ruimewesens’ nie.
 Lucas se pa is bekommered oor hom  fisiese of emosionele
vingerafdruk
 Lucas se pa sȇ hy moet hom meer van die aand vertel (gunsteling-
seding)
 Begin: Die aand toe Lucas die ruimtewesen in die tuin gesien het
 Skoolsaal  vreemde ruimtetuie (lig wat soos ‘n waterval uitgeval
het) by die rivier; smeltende fietse; dieselfde lig vir Lucas, Duart,
Ayanda en Brandon opgesuig het.
 Lucas dink oor die grys hand met vier vingers soos ‘n mes
 Lucas bewer = emosionele vingerafdruk
 Die ruimtewesens het Lucas-hulle vasgemaak op tafels en ‘n sny
in sy kop gemaak  hy het gebloei  nog nooit so bang nie.
 Lucas se pa se oe was net so donker soos die ruimtewesens.

, Hoofstuk 3
 Lucas se pa gry die lessenaaramp  hy vra hoe dokter Moja dit
nie raakgesien het nie.
 Lucas wys vir sy pa waar die ruimtewesens hom gesny het  daar
is niks nou daar nie want hulle het iets gedoen om die plek gesond
te maak  Blou jellie
 Lucas se pa is paniekerig  sȇ Lucas moet in die kar klim.
 Lucas voel die vrees deur hom pols
 Pa bel iemand  sȇ dat hulle het die kinders geopereer; moet die
vyf kindes bymekaar kry; hulle gaan vanaand Eenheid toe.


Hoofstuk 4
 Lucas en sy pa is in die motor  sy pa sȇ hulle sal verduidelik wat
aangaan toe almal (wat in die ruimtetuig was) saam is
 Lucas se pa sȇ ‘ruimtetuig’ vir die eerste tyd  voel soos ‘n muur
tussen sy en sy pa breek
 Aand terug vakansie  hulle het ‘n vreemde vaartuig gesien  pa
het gesȇ dat dit ‘n verskietende ster was.
 Nova-eenheid:  hoofhek verskyn voor in die pad; wit muure en
klein geboutjies is strak verlig.
 Verste hy in die eenheid was: Saam Duart; onwettig in die rivier
gaan swem het; Lucas se pa het hulle gered  het die
veiligheidswagte oorreed om hulle te laat gaan.
 Groot waarskuwingsborde wat in sig gekom het
 ‘n Wag groet hulle by die hek  Lucas se pa sȇ hulle wag vir die
ander kinders
 Hulle teken vir Lucas in kry ‘n silwer-en-wit sekuriteitskaar 
mag dit nie afhaal nie
 Lucas sal sien wat binne die hek aangaan en vir al die
geheimsinnige geboue nader bekyk  toe gaan die motorvensters
swart en hy kan niks buite sien nie
 Lucas se pa dra silwerraambril om deur die donker vensters te
sien.
 Lucas kannie weg van die blou lig kyk nie
 Lucas se pa wil nie vir Lucas sȇ waar hulle is nie
 Hulle hoor die geluid van aankomende motors

Connected book

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Unknown
Uploaded on
May 23, 2022
Number of pages
17
Written in
2019/2020
Type
SUMMARY

Subjects

$5.52
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Reviews from verified buyers

Showing all reviews
3 year ago

3.0

1 reviews

5
0
4
0
3
1
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
daniellestarkey Self0work
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
14
Member since
4 year
Number of followers
10
Documents
2
Last sold
3 months ago

3.0

1 reviews

5
0
4
0
3
1
2
0
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions