Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 1 out of 30 pages
Interview

Fiela se Kind detailed questions

Document preview thumbnail
Preview 1 out of 30 pages

This document entails a list of querstions for each scene in Fiela see Kind. This is extremely effective for memorisation and answering skills. This also includes a small character analysis portion and a short summary of each scene. I achieved an A grading using these notes only.

Content preview

Die bou van ’n drama

Erratum
Best Books Studiewerkgids: Fiela se kind – die drama: Die terminologie van die bou van ’n drama kan van
provinsie tot provinsie verskil (dit kan selfs van skool tot skool verskil). Best Books het die terminologie in
meer besonderhede bespreek (die eksposisie/uiteensetting, die motoriese moment, die ontwikkelingsfase,
die verloop na die krisisfase, die krisis/hoogtepunt in Fiela se kind en die ontknoping/afloop van die drama).
en al die stappe van die bou van ’n drama bespreek en in die skets aangebring. Onderwysers moet die
terminologie elemente gebruik soos wat die leerder dit tot nou geleer het. Die erratum is aangebring om
verwarring te voorkom. leerders die mees algemene bou van ’n drama te leer.
Ons hoop u geniet die drama, Fiela se kind!

2. Die bou van ’n drama
Klimaks/hoogtepunt

Krisisfase

Ontwikkelingsfase ✪
Ontknoping/afloop
Eksposisie/Uiteensetting (Dénouement)
✪ ✪ Motoriese moment ✪

TERM DEFINISIE VOORBEELD UIT DRAMA
Eksposisie/ Dit is die begin van die drama. Die Die plekruimte is die Bos.
uiteensetting gehoor/leser word ingelig oor die plek, Elias se monoloog waarin hy vir ons van hom
(exposition) tyd, omstandighede (circumstances), en sy kinders vertel.
belangrike karakters en verhoudings
Die omstandighede waaronder Lukas van
(relationships) met mekaar.
Rooyen weggeraak het.
Later Fiela se plekruimte, nl. die Lange Kloof
en haar gesin.
Klimaks Die finale, onvermydelike gebeurtenis Dit is wanneer die sensusmanne in die Lange
in die drama. Kloof opdaag en besluit Benjamin moet
Konflik raak hewiger en die spanning Knysna toe gaan.
erger.
Verwikkeling Die handeling, nl. die motoriese Nadat die sensusmanne vertrek het, besluit
(stygende moment word verder gevoer en daar Fiela dat Benjamin Knysna toe moet gaan
spanning) is die eerste tekens van naderende en alles wat hierna gebeur, is deel van die
konflik. verwikkeling.
Krisis Sake het nou breekpunt bereik en ’n Barta eien Benjamin as haar verlore seun,
(hoogtepunt) uitbarsting kan nie gekeer word nie. Die Lukas, en die magistraat besluit dat hy nou
handeling neem ’n wending na die een Lukas van Rooyen is en saam met sy “ouers”
of ander kant toe. Bos toe moet gaan.
Ontknoping Die karakters kom tot nuwe insigte en Benjamin (Lukas) gaan terug na Barta toe om
(dalende lei ons tot die slotsom. uit te vind wie hy werklik is en sy noem dat sy
spanning) die verkeerde kind gevat het.
Denouement Die einde van die drama en die Benjamin neem die naam Benjamin
konflik word opgelos – soms is daar ’n Komoetie en hy keer terug Lange Kloof toe.
verrassing of onsekerheid. Die gehoor/leser word met die idee gelaat
dat Nina later by hom sal aansluit.



6

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
May 6, 2022
Number of pages
30
Written in
2020/2021
Type
Interview
Company
Unknown
Person
Unknown
$13.76

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
fatimakarjieker
4.8
(4)
Sold
51
Followers
34
Items
29
Last sold
4 months ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions