Ek het ‘n huisie by die see ~ H. A. FAGAN
Ek het ‘n huisie by die see. Dis nag.
Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan Beeldspraak:
teenaan die rots waarop my huisie staan Personifikation
Vergelyking
met al die oseaan se woeste krag. Klanknabootsing
Binnerym
Ek hoor die winde huil – ‘n kreun, ‘n klag Alliterasie
Metafoor
soos van verlore siele in hul nood Sintuie
al dwalend, klagend, wat in graf en dood
geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag.
My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig.
Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite,
ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite;
hier binne is dit veilig, warm en dig.
Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan -
dit is ‘n rots waarop my huisie staan.
STROFE 1:
Die gedig gaan oor die spreker se huisie op ‘n rots by die see.
Die golwe slaan teen die rotse waarop die huis staan.
Aaneen = continuous - sonder ophou
Woeste = wild/fierce - wilde
Krag = force - mag
STROFE 1 + 2:
In die eerste twee strofes word ‘n storm op die see beskryf
Kreun = groan - grom
Klag = complain - kla
Nood = emergency/need - in ‘n ernstige geval
Dwalend = roaming - rondlopend
Klagend = complaining - kla sonder ophou
Smag = year/long for - wens voor
STROFE 3:
In hierdie strofe - beskryf die spreker die huis binne-in.
Daar is dowwe lig in die huis, dit is veilig, warm en dig
Loei = sound of the wind - geluid van die wind
Ruite = windows - vensters
STROFE 4:
Hy spreek nou die natuurelemente aan.
Hy is nie meer bang vir die storm nie. Sy huis is veilig, want dit staan op ‘n rots.