Lien se Lankstaanskoene deur Derick van der Walt
Hoofstuk Opsommings met Vertaling
Hoofstuk 21 - Hoofstuk 30
Hoofstuk 21 - Sjerrie vir die Koue
Lien gaan verklee in ‘n winkelsentrum. Sy kry daar
kruideniersware; meer as gewoonlik. Sy kry ook vir
haar en Braam Milo stafies. Die storm breek los net
soos Lien uit die sentrum stap. Sy ry nou saam met
Miemie van en na die repetisie en sal laat wees as sy
nie nou by die huis kom nie. Terwyl sy begin bus stop
toe hardloop, toet ‘n kar vir haar en die agterdeur gaan
oop. Dis Hein en sy ouers. Hy het haar herken. Hein
lyk ook ongemaklik maar sy ma babbel voort sonder
ophou. Lien is verstom en weet nie wat om te sê nie.
Sy stem in om by Miemie te gaan oorslaap. Braam
gaan die naweek na Deon toe.
Tannie Bets het vir hulle lasagna gelos. Braam kyk
televisie en sê dat Christien gebel het. Sy kom dalk
teen die einde van daardie week al huis toe. Lien kan
nie glo dat dit al vier weke was nie. Sy is half teleurgesteld en onseker oor die toekoms.
Tibbey was reg: dit is beter om in die winter te bedel omdat die son nie brand nie. Roos is die
enigste een wat oor die koue kla al dra sy sykouse, ‘n trui, en ‘n mus. Tibbey stel voor dat Roos
sjerrie soos Johnny drink om warm te word. Sy wil nie iets met Johnny te doen hê nie en drink
ook nie. Lien is vir haar onthalwe bly wanneer dit lente word.
Saamgestel deur Dominique Strydom
,Lien se Lankstaanskoene - Derick van der Walt Studiegids
Chapter 21 - Sherrie for the Cold
Lien gets changed in a shopping centre. She gets
groceries there; more than usual. She also gets her and
Braam a Milo bar each. The storm breaks loose as Lien
exits. She gets a lift to and from rehearsals with Miemie
and knows that if she doesn't get home now, she will be
late. As she starts running to the bus stop, a car hoots at
her and the back door opens. It’s Hein and his parents.
He recognised Lien. He also looks uncomfortable but
his mom talks nonstop. Lien is shell-shocked and
doesn't know what to say.
She agrees to sleepover at Miemie’s place. Braam is
going to his friend, Deon’s, place again.
Aunt Bets made them lasagna, Braam is watching television and says that Christien called. She
might be home by the end of that week. Lien can’t believe that it’s already been four weeks. She
is a little disappointed and unsure about the future.
Tibbey was right: it is better to begin winter because the sun doesn't burn. Roos is the only one
who complains about the cold even though she wears stockings, a jersey, and a beanie. Tibbey
suggests that she drinks some sherrie like Johnny to warm up. She doesn’t want anything to do
with Johnny and doesn’t drink. Lien is happy for Roos when spring comes along.
Saamgestel deur Dominique Strydom
, Lien se Lankstaanskoene - Derick van der Walt Studiegids
Hoofstuk 22 - Ietsie met Chocolate vir Poeding
Joe, Miemie se bestuurder, laai Lien by die woonstel op. Miemie se huis
is pragtig. Die huis is teen die berg en dis groot. Sy slaap op die boonste
verdieping. Miemie vra waarvoor Lien lus is vir aandete en Lien voel
verleë. Miemie vra Roberta, hulle kok, om maki sushi vir voorgereg te
maak, ‘n hoenderdis vir die hoofmaaltyd, en iets met sjokolade vir
poeding. Roberta lyk gereed vir die uitdaging.
Miemie stel Lien aan haar ma voor. Sy is besig om ‘n kookprogram op
die televisie te kyk en drink mineraalwater. Lien en Miemie gaan swem.
Die res van die naweek sit hulle in groot gemakstoele, swem, en eet baie
kos. Lien het nog nooit soveel verskillende smake geproe nie. Miemie
vertel van haar pa en Lien vertel vir Miemie oor haar ma en die kliniek.
Lien is teleurgesteld toe die kuier verby was. Sy het dit vreeslik geniet.
Chapter 22 - Something with Chocolate for Dessert
Joe, Miemie’s driver picks Lien up from the flat. Miemie’s house is beautiful. It is against the
mountain and huge. She sleeps on the second story. Miemie asks what Lien wants for dinner
and she feels embarrassed to ask. Miemie asks Roberta, their chef, to make maki sushi for
starters, a chicken dish for mains, and something with chocolate for dessert. Roberta looks
ready for the challenge.
Miemie introduces Lien to her mom. She is watching a cooking show on the television and
drinks mineral water. Lien and Miemie go swimming. The remainder of the weekend is spent
swimming, reclining on big armchairs and eating. Lien has never tasted so many different
flavours. Miemie tells Lien about her dad and Lien opens up about her mom and the clinic. She
feels disappointed when the weekend is over. She enjoyed it.
Saamgestel deur Dominique Strydom