Page 1 of 11
, E – sonnet
Susan Smith
*Susan Smith is vise-dekaan en professor in Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit van Fort Hare
Titel
➔Osimoron
→ Twee uiterste gedagtes saamgevoeg
→ Sonnet buigbaar en aanpasbaar
→ Nuwe elektroniese medium soepel en veranderlik
→ Laat die leser ook dink dat die sonnet op die rekenaar geskryf is
→ Kleinletters laat mens dink aan vrye vers
Tema
→ Alledaagse leke is uitgelewer aan die giere en grille van die rekenaarwêreld
→ As jy voor die rekenaar sit is hy die baas en jy die klaas
→ Tegnologie neem ons lewens oor
→ “hoe tegnologie ons lewens oorneem / vooruitgang”.
Progressie
→ Haar lewe was georden terwyl sy met papier gewerk het
→ Sy het aktief op Internet betrokke geraak en e-pos adres gekry
→ Word al hoe meer afhanklik van haar rekenaar en elektroniese media kan haar lewe nie
daarsonder indink nie
Eenoog-despoot
• Letterlik: die eenoog skerm van die rekenaar
• Figuurlik: raak afhanklik van rekenaar
• In die land van die blindes is eenoog koning
• Despoot: heerser met algehele mag en dwing mense volgens sy wil
Page 2 of 11