Busrit in die aand -Elisabeth Eybers
Page 1 of 7
, Koppiereg © A+ Sumarries -- Mag nie versprei word nie --
Wie is Elisabeth Eybers?
(16 Februarie 1915 – 1 Desember 2007)
➢ Eybers (1915) is die eerste en merkwaardigste vrouedigter in
➢ Afrikaans. Haar poësie behoort tot die belangrikste uit die
➢ Afrikaanse, maar ook, ruimer, uit heel die Nederlandse
➢ literatuur: (P.H. Dubois).
➢ Sy skryf oor al die lewensomstandighede van vrouwees, maar
➢ ook met deernis oor die lewensomstandighede van ander
➢ soos uit hierdie gedig baie duidelik blyk.
➢ Sy het baie pryse al gewen, o.a. al twee keer die Hertzog- en
➢ die C.N.A.-prys.
➢ Sy woon reeds jare lank in Nederland vanwaar haar stem nog
➢ steeds in die digkuns gehoor word.
Page 2 of 7