Besigheidsektore
BOSBOU
Die bedryf wat die verwerking v hout en verwante prosesse bedien, insluitend
die bewaring v inheemse woude.
MYNBOU
Ontrekking van waardevolle minerale uit die aarde.
VOORWAARTSE SKAKEL
Ondernemings uit ‘n sektor verkoop goedere aan ander ondermings in
dieselfde sektor of ander sektor.
VERVAARDIGING
Transformasie v grondstowwe in iets nuttigs.
VERSEKERING
2 partye wat die risiko deel in die geval van ‘n finansiële verlies en waar ‘n
vorm van vergoeding aan die party wat die verlies ly, betaal word.
INTERAFHANKLIK
2 ondernemings, sektore of bedrywe wat op mekaar staatmaak om hul beste
uitsette te behaal.
INTERVERHOUDING/VERBAND
2 ondernemings, sektore of bedrywe is aan mekaar verbind.
BETEKENIS VAN SEKTORE
Sakesektore is onderafdelings van ekonomiese aktiwiteite.
Primêre sektor
• Verantwoordelik vd ontrekking v gronstowwe uit die natuur.
• Ontrekte hulpbronne word aan die sekondêre sektor gestuur vd produksie
van goedere.
• Mynbou, bosbou, landbou, boerdery en vissery.