VRAAGTEKEN
Tema: ‘n Tienermeisie is gereed om verlief te raak. Sy raak obsessief verlief op die idee van verlief
raak, eerder as op ‘n spesifike person. Sy wil hê almal moet weet sy is gereed om verlief te
raak, sy weet nog nie op wie nie.
Rym: Gebroke rym.
Notas: - Vergelykings ➔ 10 en 12.
- Metafore ➔ 13-16.
- Aksentteken gebruik vir beklemtoning en kontrastering (beklemtoon haar beheptheid met die
seun)➔ mý en jóú.
- Vaste strofebou ➔ konvensionele digvorm en konvensionele interpunksie.
- Werkwoorde as naamwoorde gebruik ➔ vinger, braille, doodle, pen, graffiti.
- Tydelik vs permanent.
- Al die spreker se onsekerheid kan deur een skryfteken opgesom word ➔ ‘n vraagteken.
- Die titel wys die spreker se onsekerheid.
TAYLOR SWIFT
Tema: ‘n Tienermeisie is hartseer oor dinge wat verbygaan waaroor sy geen beheer het nie. Sy besef
niks bly dieselfde nie en die gedagte hieraan maak haar treurig. Verandering is onvermydelik.
(Verganklikheid [mortality] van dinge).
Rym: Geen vaste rympatroon; vrye versvorm.
Notas: - Alleenplasing en enkelwoordversreëls ter wille van beklemtoning.
- Baie kort versreëls.
- Spreker (pa) en aangesprokene (dogter).
- Die aangesprokene identifiseer met die woorde van Taylor Swift se liedjie (The Best Day) en dit
maak haar hartseer.
- Die lewe verander, net soos seisoene geduring verander.
- Eensaamheid van meisie.
- Hartseer vordering ➔ 16-18.
- Meisie het ‘n sterk band met haar pa.
Simboliek – bome wat hul blare verloor, simboliseer verlies en onvermydelike verandering.
STERREKYKER
Tema: ‘n Tienermeisie maak haar hart oop en deel haar intiemste geheime met die man op die
maan. Haar bookskap kom ergter nooit by hom uit nie, want ander wil ook hul geheime met
hom deel.
Rym: Gebroke rym.
Notas: - Personifikasie ➔ 10.
- Alliterasie ➔ 9.
- Parentese ➔ 12.
- Hiperbool ➔ 10.
- Enkelstrofe.
- Eensaamheid/ander mense se onbetrokenheid (non-involvement) word gesuggereer
(suggested) ➔ die meisie wend haar tot die man op die maan om haar geheime mee te deel.
- Vraagtekens druk spreker se onsekerheid uit.
- Daar bestaan ‘n uitdrukking ➔ “gaan vertel dit vir die man op die maan” ➔ gebruik word
wanneer ‘n persoon jou nie glo of nie na jou wil luister nie.
- Die man op die maan is haar vertroueling (confidant).