Afrikaans Huistaal Taal opsommings- kwartaal 1
Hoofstuk 1
Spraakklanke
Lettergrepe en klankgrepe
➔ Klinkers
➔ Konosnante Lettergrepe- word verdeel volgens hoe mens dit
o Frikatiewe-s,w,v,zj,g,h,sj spel. Oop= eindig op vokaal of diftong, toe=
o Nasale- m,n,ng
eindig op konsonant.
o Afrikatiewe-J(jaques), ts,dj
o Triller- r Klankgrepe- word verdeel volgend hoe mens dit
o Lateral- l uitspreek.
o Eksplosiewe- b,d,gh,p,tj
➔ Diftonge (ai,aai,ou,ui,ei,y,eeu,oi,ooi,oei)
Klasnkverskynsels
➔ Assimilasie- wwt nie= wenie, kyk hier=kykie
➔ Ontronding- huis, muis,kluis i.p.v. hys, mys klys.
➔ Oorronding- sewe, spele, veel i.v.p seuwe, speule, veule
➔ Klankverspringing- turksvei= truksvei, present=present
➔ Streeksuitspraak- bguin bgood, mô(ma),boem=boom
➔ Vokaalreduksie- prokereer=prokureer, pebliek=publiek
➔ Letteruitspraak-hierdie=hierie, tande=tanne
➔ Nasalering-gans,dans,kans( n word as vokaal gehoor en nie consonant nie)
Spelling
o Word bepaal deur tradisie van StandaardAfrikaans ( fiets en viets)
o Spelling is gebaseer op klankstelse van StandaardAfrikaans (kombuis i.v.p. kombys)
o Woorde en hulle afleidings word sover moontlik gelukvormig gespel( mond= monde, hond=honed)
Spelreëls
kommapunt Voor derhalwe, daarom, dus,
gevolglik,nogtans,nietemin,inteendeel en tog
Koppelteken Opeenvoling van vokale,koppeling met vreemde
woorde,lengte van die woord lees
moeilik,verbindings met syfer en getalle en
afkortings,saamgestelde titels,aardrykskundige
eiename,verbindings met en, herhalingsvorme,
weglatingsteken,verbindings met hulle en goed,
Deelteken Dui grens tussen 2 lettergrepe
Kappie Lang i,o,u,e en ‘n oop lettergreep
Afkappingsteken Letters,syfers,getalle,simbole, as klanke nie
uitgespreek word nie, vanne en name wat op r
en e eindig wat jy nie uitspreek nie.
komma Voor want en maar, na ‘n aangesprokene, voor
bysteellings.
Die is die intelektuele eiendom van opsommings.com en mag nie versprei word nie. Kopiereg
voorbehou
, Die is die intelektuele eiendom van opsommings.com en mag nie versprei word nie. Kopiereg