Geschreven door studenten die geslaagd zijn Direct beschikbaar na je betaling Online lezen of als PDF Verkeerd document? Gratis ruilen 4,6 TrustPilot
logo-home
Samenvatting

Summary Graad 12 Ekonomie Opsommings: Inflasie

Beoordeling
-
Verkocht
-
Pagina's
5
Geüpload op
20-09-2021
Geschreven in
2021/2022

Graad 12 Ekonomie opsommings. Handel oor Inflasie. Opsommings is gemaak volgens 2021 se eksamenriglyne. Langvrae is ingesluit.

Instelling
Vak

Voorbeeld van de inhoud

hoofstuk 6
inflasie

LANGVRAAG: GEVOLGE VAN INFLASIE 4. BELEGGERS EN SPAARDERS


Inflasie is n volgehoue en aansienlike styging in die • mense wat investeer in sekuriteite en aandele word
algemene prysvlakke oor periode van tyd. Mense se bevoordeel deur inflasie omdat waarde van
reële besteebare inkomste is tydens inflasie geneig om beleggings vinniger toeneem as inflasiekoers
te verminder. • mense wat geld leen sal meer geraak word deur
hoër inflasiekoerse
• as rentekoers wat ontvang word laer is as
1. DEBITEURE/KREDITEURE inflasiekoers, sal reële waarde van geld daal


• debiteure word bevoordeel bo die krediteure 5. NYWERHEIDSVREDE
• leners ontvang geld met relatiewe hoër koopkrag en
betaal lening terug wanneer koopkrag laer is
• skuldeiser moet sorg dat rentekoers op lening hoër • loononderhandeling gaan dikwels gepaard met
is as inflasiekoers stakings en massa-optrede
• aksies het oorspoeleffek tot geweld
• wydsverspreide sosiale onrus ontstaan wanneer
2. LOON EN SALARISTREKKERS inflasie te hoog is en regering weier om hoër lone te
gee

• mense met vaste inkomste kan minder goedere
koop weens prysstygings 6. SIELKUNDIGE INVLOED
• namate pryse styg, koop hulle byna vaste inkomste
al hoe minder
• daar is individue en entrepreneurs wie se inkomste • kan depressie veroorsaak omdat mense nie meer in
vinniger as inflasiekoers styg, trek voordeel uit hul basiese behoeftes kan voorsien nie
inflasie • mense kan depressief raak indien hulle werkloos
raak en sukkel om werk te vind daarna
• mense kan depressief raak indien hulle nie na hulle
3. BELASTINGBETALERS families kan omsien nie


• hoe hoër persoon se inkomste, hoe groter is 7. BETALINGSBALANSPROBLEME
persentasie aan inkomstebelasting
• belasting word op nominale en nie op reële
inkomste gehef nie • SA sal meer rande betaal vir invoere en minder
• indien belastingskale onverander bly, verhoog rande verkry vir uitvoere
inflasie gemiddelde persoonlike • uitvoere is nie ekonomies nie en invoere is duur
inkomstebelastingkoers • lei tot tekort op lopende rekening of huidige tekort
• mense moet dan meer belasting betaal al is hulle in word groter
werklikheid nie beter daaraan toe as tevore nie • SA se internasionlae en eksterne koopkrag het min
• blokkruiping ontstaan uit gesamentlike werking van waarde
inflasie en progressiewe belasting

24

, • prysbeheer: regering stel pryse van sekere
LANGVRAAG: MAATREELS OM INFLASIE TE BEKAMP noodsaaklike items vas om te verseker dat dit
bekostigbaar bly
Inflasie is n volgehoue en aansienlike styging in die • loonbeleid: regering besluit om infalsiespiraal van
algemene prysvlakke oor periode van tyd. Mense se stygende lone en pryse te breek deur
reële besteebare inkomste is tydens inflasie geneig om loonverhogings onder vlak van inflasie te hou
te verminder. • strenger voorwaardes vir verbruikerskrediet:
regering maak dit moeiliker vir verbruikers om
krediet te kry met doel om besteding te beperk
1. MONETERE BELEID • aanmoediging om te spaar: maatreëls om spaar
aan te moedig, invoerbeheer word verslap
• swewende wisselkoers: pryse word outomaties
• verantwoordelikheid van monetêre owerhede om aangepas by internasionale toestande
geldhoeveelheid aan te pas by behoeftes van • indeksering: beleid om pryse van items met
ekonomie prysindekse te verbind om effekte van inflasie te
• inflasie → veroorsaak deur oorskotvraag → elimineer
voorkom wanneer monetêre owerhede
geldvoorraad verminder
• SARB kan repokoers verhoog, wat besparings sal INFLASIETEIKENS
aanmoedig
• die toestaan van krediet deur banke, kan ook beperk
word deur SARB Sukses van inflasieteikens
• verslapping van wisselkoersbeheer as maatreël kan • beperking van vraagtrekinflasie deur beperking van
gebruik word om inflasie te beveg verbruisbesteding
• bestuur van verbruiks-ververwagtinge rakende
inflasie in toekoms
2. FISKALE BELEID • versekering dat sentrale bank rentekoerse sal
aanpas as inflasie buitedie inflasieteiken van 3-6%
beweeg
• die Minister van Finansies gebruik beleid van • stimulering van ekonomiese aktiwiteit a.g.v die
belasting en uitgawes om inflasie te beheer relatiewe klein veranderinge in insetprys
• styging in direkte belasting – help met verlaging van
vraag
• styging in indirekte belasting – het laer besteding tot MANIERE OM INFLASIE TE MEET
gevolg omdat goedere duurder raak
• prysveranderinge in
• leningsheffings verminder verbruikers se
algemene prysvlak →
besteebare inkomste
gemeet deur middel van
• vermindering van staatsbesteding - kanselleer prysindekse
staatsprojekte • toon gemiddelde
• land finansier begrotingstekort op nie-inflasionêre veranderinge in prys of
wyse waarde van groep items
1. INDEKSE oor sekere tydsperiode
• inflasiekoers word
3. ANDER MAATREELS bereken deur gemiddelde
van alle maandindekse in
spesifieke jaar met
• verhoogde produktiwiteit: verbeterde onderwys en ooreenstemmende
opleiding → meer mense word in diens geneem, dit gemiddeldes van vorige
jaar te vergelyk
verhoog produktiwiteit


25

Geschreven voor

Instelling
Vak
Schooljaar
200

Documentinformatie

Geüpload op
20 september 2021
Bestand laatst geupdate op
24 januari 2023
Aantal pagina's
5
Geschreven in
2021/2022
Type
SAMENVATTING

Onderwerpen

$3.16
Krijg toegang tot het volledige document:

Verkeerd document? Gratis ruilen Binnen 14 dagen na aankoop en voor het downloaden kun je een ander document kiezen. Je kunt het bedrag gewoon opnieuw besteden.
Geschreven door studenten die geslaagd zijn
Direct beschikbaar na je betaling
Online lezen of als PDF


Ook beschikbaar in voordeelbundel

Maak kennis met de verkoper

Seller avatar
De reputatie van een verkoper is gebaseerd op het aantal documenten dat iemand tegen betaling verkocht heeft en de beoordelingen die voor die items ontvangen zijn. Er zijn drie niveau’s te onderscheiden: brons, zilver en goud. Hoe beter de reputatie, hoe meer de kwaliteit van zijn of haar werk te vertrouwen is.
zantesaayman University of Pretoria
Volgen Je moet ingelogd zijn om studenten of vakken te kunnen volgen
Verkocht
250
Lid sinds
5 jaar
Aantal volgers
154
Documenten
49
Laatst verkocht
1 maand geleden
GRAAD 12 OPSOMMINGS | EKONOMIE, BESIGHEIDSTUDIES & LO

As ek enigsins my opsommings kan verbeter, of as jy enige probleme met my opsommings het please do let me know :) xx

4.3

118 beoordelingen

5
67
4
25
3
23
2
2
1
1

Waarom studenten kiezen voor Stuvia

Gemaakt door medestudenten, geverifieerd door reviews

Kwaliteit die je kunt vertrouwen: geschreven door studenten die slaagden en beoordeeld door anderen die dit document gebruikten.

Niet tevreden? Kies een ander document

Geen zorgen! Je kunt voor hetzelfde geld direct een ander document kiezen dat beter past bij wat je zoekt.

Betaal zoals je wilt, start meteen met leren

Geen abonnement, geen verplichtingen. Betaal zoals je gewend bent via iDeal of creditcard en download je PDF-document meteen.

Student with book image

“Gekocht, gedownload en geslaagd. Zo makkelijk kan het dus zijn.”

Alisha Student

Bezig met je bronvermelding?

Maak nauwkeurige citaten in APA, MLA en Harvard met onze gratis bronnengenerator.

Bezig met je bronvermelding?

Veelgestelde vragen