Mikro-organismes
Verkskille tussen prokariote en eukariote:
Prokariote Eukariote
Selle wat nie ware selkerne besit Selle wat ware selkerne besit
nie
DNA kom voor sonder n membraan DNA kom voor in n membraan in die
in die sitoplasma selkern
Selle besit nie membrane nie Selle besit membrane
Mikro-organismes:
Organismes wat nie met die blote oog gesien kan word nie
Patogene:
Mikro-organismes wat siektes veroorsaak
Infekterende siekte:
Enige siekte wat veroorsaak word deur patogene
Virusse
Virusse:
,• Toon 1 eienskap van lewe nl; voortplanting
• Nie selluer, d.w.s nie prokarioties of eikarioties nie
Bou van virusse:
• Besit n sentale nukleinsuur omhuls met n kapsied en/of skede.
• Besit RNA of DNA
• 3 Vorme; Staaf, Sferies en Kompleks
Kenmerke van virusse:
• Obligate intrasellulere parasiete; oorleef binne gashere
• Patogene
• Gasheer en weefselspesifiek
• Plant voor deur genetiese materiaal
• Oorleef in plante en diere
Klassifiskasie van viruses:
• Voeding
• Respirasie
• Eksresie
• Groei
• Voortplanting
• Reaksie op prikkels
• Beweging
Bateriee
Bakteriefaag:
N virus wat n bakteriesel infekteer
Bou van bakteriee:
,• Eensellig
• Selwand bestaan uit polisakariede
• Slymskede beskerm teen uitdroging en vyande
• Flagellums is verantwoordelik vir voortbeweging
• 4 vorme; Basil, Kokkus, Spiril, Vibrio
Kenmerke van bakteriee:
• Kleinste lewende organisme
• Kan aerobies (met O₂) en anaerobies (sonder O₂) oorleef
• Sommige bakteriee is outotrofies deur fotosintese/chemosintese
• Meeste bakteriee is hetotrofies
• Plante ongeslagtelik voor deur tweedeling
• 3 tipes hetotrofiese bakteriee:
o Parasieties; kry voedsel vanaf lewende organismes
o Saprofieties; kry voedsel vanaf dooie organismes
o Mutualisties; kry voedsel saam met n ander organisme
Protiste
Protiste:
• 3 hooftipes:
o Protosoe;
Dieragtig
Eensellig
Heterotrofies
o Alge;
Plantagtig
Een/meersellig
Outotrofies
o Slym- en waterskimmels;
Fungusagtig
Meersellig
, Heterotrofies
Bou van protiste:
• Protosoe neem voedsel deur fagositose
• Alge besit chloroplaste vir fotosintese
• Groen alge besit sellulose selwande
• Diatomiese alge besit silika selwande
Kenmerke van protiste:
• Meestal ongeslagtelike tweedeling behalwe sommige alge
• Oorleef in klam omgewings weens akwatiese status
Fungi
Fungi:
• 2 tipes:
o Makroskopies;
Vlesige fungi met vrugliggaame bv sampejoene
Plant ongeslagtelik deur tweedeling voor
o Mikroskopies;
Giste
Ongeslagtelike twedelende voortplanting
Skimmels bv Rhizopus/Broodskimmel
Eensellig; plant ongeslagtelik deur tweedelling voor
Meersellig: plant ongeslagtelik deur spore en geslagtelik eur gamete voor
Bou van Rhizopus:
• Meersellig
• Bestaan uit n massa vertakte hifes
• Hifes vleg die miseluim vegatatiewe liggaam
• Hifes is senosiet; besit baie gemeeskaplike kerne sonder dwarswande
• Tallus; geen ware wortels, stingels en blare
• Selwande van chitien
• 3 tipes hifes:
o Uitlopers;
Groei oor die oppervalk van substraat
o Risoiede;
Dring die substraat binne en anker miseluim
o Sporangiofore;
Groei regop en vorm sporanguims