Garantie de satisfaction à 100% Disponible immédiatement après paiement En ligne et en PDF Tu n'es attaché à rien 4.2 TrustPilot
logo-home
Resume

Summary besigheidstudies - graad 12 (kwartaal 1)

Note
-
Vendu
-
Pages
8
Publié le
04-09-2021
Écrit en
2021/2022

besigheidstudies opsommings volgens die vereistes van die departement opgesom

Établissement
Cours









Oups ! Impossible de charger votre document. Réessayez ou contactez le support.

École, étude et sujet

Établissement
Cours
Schooljaar
200

Infos sur le Document

Publié le
4 septembre 2021
Nombre de pages
8
Écrit en
2021/2022
Type
Resume

Sujets

Aperçu du contenu

BESIGHEIDSTRATEGIEë
Definisie van 'n strategie

 'n Strategie is 'n langtermynplan van aksie om 'n doel te bereik.
 'n Strategie is 'n plan van aksie om 'n geleentheid aan te spreek of om 'n probleem op te los.
 Die onderneming het 'n strategie nodig om sy visie en missie te bereik.



Stappe in die ontwikkeling van 'n strategie

 Toepassing van SWOT/SSGB-analise, PESTLE/PESTWO, Porter se vyf magte(kragte) en
omgewingsverkenning van die besigheidsomgewings.
 Formuleer strategieë om doelwitte te bereik / Meetbare strategiese doelwitte te ontwikkel.
 Implementeer strategieë deur middel van aksieplanne, ens.
 Evaluering van strategieë / Vergelyk die verwagte prestasie met die werklike prestasie / Meet besigheids
prestasie om die redes vir afwykings te bepaal en om hierdie redes te analiseer, ens.



Die strategiese bestuursproses

1. 'n Duidelike visie, 'n missieverklaring en realistiese doelstellings in plek hê.
2. Identifiseer geleenthede / swakpunte / sterkpunte / bedreigings deur omgewingsverkenning te doen.
3. Hulpbronne beskikbaar vir omgewingsverkenning kan 'n SWOT analise / Porter se vyf magte(kragte)
model / PESTLE analise / industriële analise gereedskap insluit.
4. Formuleer alternatiewe strategieë om op die uitdagings te reageer.
5. Ontwikkel ‘n aksieplan , insluitende die take wat gedoen moet word / sperdatums wat nagekom moet
word / hulpbronne wat verkry moet word, ens.
6. Implementeer geselekteerde strategieë deur dit aan alle belanghebbendes te kommunikeer , die
besigheid se hulpbronne te organiseer enpersoneel te motiveer.
7. Evalueer strategieë deurgaans ten einde regstellende aksie te neem.

, STERKPUNTE SWAKPUNTE

Watter voordele het jou organisasie en wat doen Hoë infrastruktuur koste
jy beter as enigiemand anders?
Hoë werknemersomset
Watter unieke of laekoste hulpbronne kan jy
Swak handelsmerk portefeulje
benut wat ander nie kan nie?
Hoë skuldvlak
Het jy geskoolde werknemers en 'n sterk
kliëntebasis? Wat sal mense in jou mark waarskynlik as
swakhede sien?
Gee u 'n hoë kwaliteit produk?
Watter faktore veroorsaak verlies van verkope
Het jy genoeg hulpbronne?
Is jou mededingers beter as jy?
Wat is jou kernbevoegdheid?




GELEENTHEDE BEDREIGINGS

Markaandeelgroei vir die besigheidsproduk. Korporatiewe belasting kan toeneem

Nuwe tegnologie wat kwaliteit dienste en Stygende
produkte sal verbeter
betaal/salaris/vergoedingsvlakke.
Veranderende klante gewoontes.
Intense mededinging.
Winsgewende inkomstevlak sal toeneem.
Verhoging van brandstofprys.
Regering se aansporings vir 'n spesifieke bedryf
Veroudering van bevolking.
Toenemende aantal mense wat aanlyn koop
Strenger wette wat omgewingsbesoedeling
(elektroniese bemarking)
reguleer
Watter goeie geleenthede kan jy sien?
Wisselkoers skommelings.

Veranderende tegnologie

.
$15.60
Accéder à l'intégralité du document:

Garantie de satisfaction à 100%
Disponible immédiatement après paiement
En ligne et en PDF
Tu n'es attaché à rien

Faites connaissance avec le vendeur
Seller avatar
charneventer
5.0
(1)

Faites connaissance avec le vendeur

Seller avatar
charneventer CTU Training Solutions
S'abonner Vous devez être connecté afin de pouvoir suivre les étudiants ou les formations
Vendu
6
Membre depuis
5 année
Nombre de followers
3
Documents
14
Dernière vente
8 mois de cela

5.0

1 revues

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Récemment consulté par vous

Pourquoi les étudiants choisissent Stuvia

Créé par d'autres étudiants, vérifié par les avis

Une qualité sur laquelle compter : rédigé par des étudiants qui ont réussi et évalué par d'autres qui ont utilisé ce document.

Le document ne convient pas ? Choisis un autre document

Aucun souci ! Tu peux sélectionner directement un autre document qui correspond mieux à ce que tu cherches.

Paye comme tu veux, apprends aussitôt

Aucun abonnement, aucun engagement. Paye selon tes habitudes par carte de crédit et télécharge ton document PDF instantanément.

Student with book image

“Acheté, téléchargé et réussi. C'est aussi simple que ça.”

Alisha Student

Foire aux questions