Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Essay

BESPREEK FIGURE, RUIMTE EN TYD IN JAN VAN MELLE SE KARAKTERROMAN BART NEL:

Rating
-
Sold
2
Pages
6
Grade
A+
Uploaded on
12-08-2021
Written in
2021/2022

This is an essay about the following: "BESPREEK FIGURE, RUIMTE EN TYD IN JAN VAN MELLE SE KARAKTERROMAN BART NEL".

Institution
Course

Content preview

J. VAN MELLE | BART NEL
Danielle Vorster AFN III (Rhodes University)

, |1


BESPREEK FIGURE, RUIMTE EN TYD IN JAN VAN MELLE SE KARAKTERROMAN BART NEL:

J. van Melle se karakterroman, Bart Nel, is geskryf in die tradisie van gemoedelik-lokale-realisme, wat
poog om die wêreld weer te gee op ‘n realis ese wyse. Die gebeure van hierdie roman speel af teen
die agtergrond van die 1914 Rebellie in Suid-Afrika en dit handel oor die kon ik tussen twee
karakters (Bart en Fransina) wat “as gevolg van nansiële probleme, poli eke omstandighede en
hulle trots as mense onwrikbaar by hulle standpunte staan” en uiteindelik lei dit tot elkeen se
tragiese afgesonderheid (Kannemeyer, 1988: 122). Die struktuur van ‘n karakterroman fokus op die
innerlike groei van die hoo arakter, in hierdie geval die guur van Bart Nel. Die isolasie van beide
gure word beklemtoon deur middel van die funksionele gebruik van tydspronge en die manier
waarop afsonderlike ruimtes beleef word deur die gure. Bart Nel moet teëspoed oorkom om aan
die einde van die teks te beves g dat sy integriteit wel behoue bly.

Die Rebellie forseer Bart om sekere essensieële keuses te maak wat uiteindelik lei tot sy tragiese
afgesonderheid. Dit is die een ding wat Bart nie kon voorsien nie, en daarom is dit ‘n essensieële
agtergrond waarteen die gebeure in hierdie teks afspeel. Dit kan ook beskou word as ‘n aanduiding
van die skeiding tussen die Afrikaners gedurende die sosio-poli eke situasie in 1914, nes die
uiteindelike skeiding tussen Bart en Fransina in die struktuur van die teks. “Alles sou goed gaan, was
daar geen gevaar nie, dan sou hy stadigaan sy skuld kon a etaal, maar as hy misoeste sou hê of as
daar ander teenspoed sou kom, kon dit altemit verkeerd loop” (8). Bart was nie voorbereid op die
onvoorsiene poli eke omstandighede wat sy moraliteit sou toets nie. Hierteenoor staan die
meta siese siening dat elkeen beskik oor ‘n outen eke self wat die kern opmaak van jou iden teit.

Die verteller in hierdie teks is ‘n alomteenwoordige derdepersoonsverteller, wat hom skaar by Bart se
guur. Hoewel, Bart Nel as die sentrale guur in hierdie teks staan, ontstaan daar ‘n baie interessante
polariteit tussen hom en sy vrou Fransina en dit raak duidelik dat sy verantwoordelik is vir byna elke
krisimoment in sy lewe. Beide gure het dieselfde doelwit, ‘n vreedsame bestaan, maar twee
verskillende maniere om daardie doelwit te bereik. Bart wil kollek ef optree, “eers maak ons hierdie
ding reg, dan maak ek met jou reg” (28), terwyl Fransina voel dat dit Bart se “plig is om eers aan [sy]
familie te dink” (15). Bart se reaksie teenoor Fransina is ‘n sugges e dat die mens die skepper is van
sy eie noodlot. Uiteindelik bewerkstellig Bart dus met sy natuurlike hardkoppigheid die noodlot
tussen hom en Fransina – hulle tragiese isolasie.

Die verteller se beskrywing van Bart se agtergrond aan die begin van die roman is ‘n aanduiding, dat
hy ‘n buitestaander is, ‘n guur wat moreel verskil van ander, die “klomp Vermake en Le Rouxs” (7).
Bart se guur word voorgestel as vasberade en hy word gekenmerk deur ‘n sterk individualisme.
Hierdie individualisme word ‘n belangrike struktuurmiddel in die teks, as gevolg van die herhaling
van die mo ef van Bart wat die pad alleen moet loop. Hierdie bewuswording van sy isolasie as gevolg
van sy moraliteit word op die voorgrond geplaas deur die gebruik van innerlike monoloog: “ek kan
alleen wees... ek kan alleen staan... alleen sal ek my pad deur die beroerde wêreld loop” (123). Bart
se vasberadenheid word hier ook op die voorgrond geplaas en sy trots sal dan ‘n deurlopende tema

Written for

Institution
Course

Document information

Uploaded on
August 12, 2021
Number of pages
6
Written in
2021/2022
Type
ESSAY
Professor(s)
Unknown
Grade
A+

Subjects

$15.65
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
danivicus Rhodes University
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
60
Member since
6 year
Number of followers
51
Documents
36
Last sold
5 months ago
Language & Literature (Grades 10, 11, 12, and University Levels)

I hold a BA with Triple Major from Rhodes University in Afrikaans & Dutch Studies (Language & Literature), Art History, and Journalism & Media Studies.

3.9

14 reviews

5
6
4
5
3
1
2
0
1
2

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions