TEX2601/001/3/2021
Studiebrief 001/3/2021
Skryfvaardighede vir die
kommunikasiepraktyk
TEX2601
Semester 1 en 2
Departement Afrikaans en Algemene
Literatuurwetenskap
BELANGRIKE INLIGTING
Registreer asseblief so gou as moontlik op myUnisa, aktiveer jou myLife-e-posrekening
en maak seker dat jy gereelde toegang het tot die myUnisa moduleblad vir TEX2601.
BARCODE
, INHOUD
Bladsy
VERANDERINGE AAN ASSESSERINGS VIR DIE 2021 AKADEMIESE JAAR ...................................... 3
1.1 Sperdatums vir werkopdragte ......................................................................................................... 3
1.2 Die werkopdragte ............................................................................................................................ 4
Werkopdragte – Semester 1 ……………………………………………………………………………..4
Werkopdragte – Semester 2
……………………………………………………………………………1920
1.3 Die eksamen ................................................................................................................................. 35
2
, TEX2601/001/3/2021
Geagte student
VERANDERINGE AAN ASSESSERINGS VIR DIE 2021 AKADEMIESE JAAR
As gevolg van die ministeriële versoek om die 2021 registrasiedatums te verleng, is Unisa
genoodsaak om die semesterdatums en die gestelde assesserings vir die 2021 akademiese
jaar aan te pas.
Gedurende 2021 sal daar slegs een onderrig- en assesseringsperiode wees. Jy is steeds vir
Semester 1 geregistreer, Semester 2 loop nou net parallel met Semester 1.
Die doel van hierdie studiebrief, TL001, is om jou in te lig van die nuwe assesseringsvereistes
vir TEX2601 vir alle studente wat in 2021 vir hierdie module geregistreer is.
1.1 Sperdatums vir werkopdragte
SEMESTER 1
Semester 1 Unieke
Werkopdrag Sluitingsdatums werkopdragnommers
Werkopdrag 01 4 Mei 2021 846333
(Meerkeusevrae gebaseer op Afdeling A)
Werkopdrag 02 7 Junie 2021 792156
(Enige twee afdelings: B, C, D of E.)
Werkopdrag 03 (eksamenportefeulje) 14 September 2021 693530
(Enige twee afdelings: B, C, D of E)
SEMESTER 2
Semester 2 Unieke

Werkopdrag 01 4 Mei 2021 620065
(Meerkeusevrae gebaseer op Afdeling A)
Werkopdrag 02 7 Junie 2021 692727
(Enige twee afdelings: B, C, D of E.)
Werkopdrag 03 (eksamenportefeulje) 14 September 2021 622475
(Enige twee afdelings: B, C, D of E)
3
, 1.2 Die werkopdragte
SEMESTER 1
WERKOPDRAG 01
Meerkeusevrae (gebaseer op Afdeling A van die studiegids)
Dosent:
Mev. A Engelbrecht
012 429 6055
Sluitingsdatum: 4 Mei 2021
Unieke nommer: 846333
Navrae:
Mev. A Engelbrecht: | 012 429 6055 / +27 12 429 6055
Tel. 012 429 6308 (Sekretaresse)
Werksafbakening:
Die werkopdrag is gebaseer op Afdeling A van die studiegids.
Formaat:
Elektroniese merkleesblad op myUnisa
Neem kennis van die volgende:
• Kies slegs een opsie vir elke vraag.
WERKOPDRAG 01
Lees eers die volgende resep (Teks 1) voor u die vrae beantwoord.
Al die vrae is gebaseer op die Malvapoedingresep wat as Teks 1 hier onder ingesluit is.
Bepaal of die gegewe stellings waar of onwaar is. Bestudeer die stellings noukeurig, en maak
seker van die feite. Elke stelling het slegs een korrekte antwoord.
Teks 1
Malvapoeding
Bestanddele
Poeding
30 ml botter of margarien
125 ml suiker
1 eier
15 ml appelkooskonfyt
4