Jan Vermeulen
,Asem Vrae en Antwoorde
Vrae: Hoofstuck een
1. Waar en saam met wie bly Barries?
2. Hoekom wil Barries en sy vriende klub toe gaan?
3. Wat wil Barries aan sy pa doen en Hoekom?
4. Wat is Vera se nooiens van (Maiden name)?
5. Wie is Nelson?
6. Wat is Barries se meisie se naam?
7. Wie is Oom Charles en wat is sy werk?
1|Page R Jones
,Asem Vrae en Antwoorde
8. Wat is die bynaam (nickname) wat Barries vir Floris en Theo gee?
9. Theo vind twee vrouens aantreklik, wat is hulle name?
10. Wat rook Barries elke dag?
11. Dink Vera dat Barries se vriende goed vir hom is? Hoekom?
12. Noem twee dinge wat bewys dat Barries se vriede nie goed vir hom is nie.
13. Watter tipe kitaar het Barries?
2|Page R Jones
, Asem Vrae en Antwoorde
Antwoorde: Hoofstuck een:
1. Barries en sy ma bly saam in Houghton, Johannesburg.
2. Hulle wil sy 17de verjaarsdag vier (celebrate).
3. Barries wil rottegif in sy pa se brandewyn sit sodat hy die pyn voel wat Barries
gevoel het. Hy wil sy pa vermoor omdat sy pa hom geslaan het met ‘n belt en
sy pa was altyd dronk.
4. Nooiens van means maiden name. Vera se nooines van is Nel.
5. Nelson is Barries se African Grey.
6. Lizette Kleyn.
7. Oom Charles is Theo en Floris se pa, hy is ‘n Prokureur.
8. Die blonde Broers.
9. Lizette en Vera.
10. Dagga.
11. Nee, sy dink dat sy vriende ‘n slegte invloed op barries is. Hulle rook en hou
Barries uit van die skool uit.
12. Barries was uit die eerste span krieket uit gegooi, hy doen nie meer landloop
nie, sy skoolpunte is swak.
13. Hy het ‘n blou-swart Gibson kitaar.
3|Page R Jones