Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 1 out of 3 pages
Summary

Summary Kuns opsomming Kwartaal 2 Graad 9 CAPS

Document preview thumbnail
Preview 1 out of 3 pages

Die kuns/ontwerp beginsels - ritme - beweging - eenheid en verskeidenheid - skaal en proporsie

Content preview

Die kuns/ ontwerp beginsels
Ritme
Ritme kom voor wanneer die oog op ‘n maklike, vloeiende wyse van een deel van die werk na ‘n ander
gelei word terwyl ‘n gevoel van grasie oorheers.

Ritme kan op die volgende maniere bereik word:

1. Herhaling van elemente
2. Die manier waarop jy die elemente spasieer
3. D.m.v. ritmiese lyne

Ritme kan voorspelbaarheid en orde skep.

Ritme projekteer ‘n gevoel van beweging.



Beweging
Beweging kom neer op die visuele pad wat die oog loop wanneer daar na ‘n kunswerk gekyk word.

Daar is vier tipes beweging:

1. Werklike beweging – werkilike beweiging is waar die onderwerp werklik beweeg in tyd.
2. Gestimuleerde beweging – gestimuleerde beweging is ‘n visuele voorstelling of suggestie van
beweging.
3. Geanimeerde beweging – geanimeerde beweging word deur die vinnige opeenvolging van
beelde verkry. Strokiesprente en geanimeerde films is goeie voorbeelde hiervan.
4. Abstrakte begrip van beweging – ‘n abstrakte begrip van beweging verwys na die
voorafbeplande visuele pad waardeur die oog gelei word om die werk te ontdek. Dit verwys dus
na die pad wat die kunstenaar wil he die kyker se oog moet volg deur die skildery / ontwerp.

Hierdie beweging van die oog deur die skildery / ontwerp kan op die volgende maniere verkry word:

• Ritmiese herhaling van elemente (lyn, kleur, vorm of toonwaardes)
• Perspektief wat in ‘n spesifieke rigting beweeg (lynsperspektief)
• Gradering van kleur
• Kontrasterende groottes van vorms wat lei van groot na klein of anders om
• Hierargie (oog beweeg van die belangrikste element na ander minder belangrike elemente)
• Fokuspunte kan die oog deur ‘n werk lei

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
June 12, 2021
Number of pages
3
Written in
2021/2022
Type
Summary
$4.16

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
LeerNou
3.9
(8)
Sold
83
Followers
57
Items
38
Last sold
5 months ago


Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions