100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached 4.6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary RTT/CAT

Rating
-
Sold
1
Pages
51
Uploaded on
31-05-2021
Written in
2017/2018

Inleiding tot rekenaars Programmatuur Apparatuur Leerbestuur IKT in perspektief Die impak van IKT Inleiding tot netwerke Basiese beginsels van netwerke Die internet Elektroniese kommunikasie

Institution
Course

Content preview

1.1 Inleiding tot rekenaars.
Apparatuur: Daardie dele van ‘n rekenaar waaraan mens kan vat en wat mens
kan sien. (hardware) bv sleutelbord.

Programmatuur: verwys na spesifieke instruksiea of progamme wat ‘n rekenaar benodig om
iets te kan doen.

Data: Onverwerkte items. Dit kan teks, getalle, prente, klank en video insluit.

Inligting: Die resultaat van die verwerking van data en moet bruikbaar en sinvol wees.

Inligtingsverwerkingsiklus: Toevoer, verwerking, afvoer en stoor. Ook kommunikasie met
ander rekenaars.




Afvoer

Toevoer Verwerking
van data.

Stoor/
berging


Rekenaars neem toevoer(gewoontlik vanaf die sleutelbord of die muis, doen iets daarmee of
verwerk dit en produseer dan ‘n afvoer(op die skerm of deur die drukker). Die toevoer
en/afvoer moet dikwels gestoor word sodat dit later gebruik kan word. Dit is die
inligtingsverwerkingsiklus.

Deesdae speel kommunikasie ook ‘n groot rol daarin deurdat rekenaars dikwels aan mekaar
gekoppel is.

Windows-Bedryfstelsel

 Belangrikste program-beheer alle aktiwiteite in die rekenaar.
 Mag dalk wagwoord/gebruikersnaam benodig om aan te teken.
 Werkskerm is die eerste basiese skerm van berdryfstelsel.




Algemene kenmerke van windows en programme

,  Maksimeer-, minimeer-, toemaak- en herstel-knoppies.



 Titelbalkie, kieslysbalkie, kieslyste,balkies en rolbalkies.
 Ribbons(kombinasie van kieslysbalkie en ander balkies.)




Die muis.

 Linksklik: Selekteer iets.
 Regsklik: Laat opwipkieslys verskyn.
 Sleep: Hou die muisknoppie in terwyl die muis beweeg word-om object te skuif of
grootte te verander.
 Scrolling: Gebruik muis se wieletjie om deur dok te ‘rol’.
Stoor jou werk:

o Skep ‘n leer, stoor dit en maak dit toe.
o Stoor of berging: Programme en data word permanent gestoor.
o Geheue: Pragramme en data word vanaf berging na geheue geskuif wanneer ‘n mens
daarmee wil werk.
Die sleutelbord.

 Qwerty verwys na die standard, volledige sleutelbord.
 Esc-sleutel:om huidige opsie te kanselleer.
 Oefen met tikprogram om te verbeter.




Terme




Term Definisie
Aanteken(logging on) Die proses om toegang tot die programme en data op ‘n

, rekenaar te verkry, dikwels deur die gebruik vam ‘n
gebruikersnaam en wagwoord.
Afvoer(output) Die resultaat van ‘n rekanaar se verwerking wat aan ons
verskaf word.
Balkie(toolbar) ‘n Versameling knoppies of ikone wat take wat jy in ‘n
program kan verrig, voorstel.
Bedryfstelsel(operatin Belangrikste program wat alle aktiwiteite in die rekenaar
g system) beheer.
Ikoon Klein prentjie wat ‘n program op jou rekenaar voorstel.
Kieslysbalkie Balkie met ‘n stel opdragte wat as teks vertoon word.
(menu bar)
Kortpad(shotcut) ‘n Ikoon met ‘n geboë pyltjie in die linkerkantste onderste
hoek het, wat ‘n skakel na dinge soos programme en
drukkers bevat en wat dus vinnige toegang verleen.
Rolbalkie(scrollbar) Komponent wat jou instaat stel om op en af in ‘n venster
te beweeg sodat jy enige inligting kan sien wat agv
venster se grootte onsigbaar is.
Selflaai proses Proses wat op ‘n rekenaar plaasvind wanneer die
(booting) bedryfstelsel laai.
Sentrale Aparatuurkomponent wat alle berekeninge doen en
verwerkingseenheid instruksies uitvoer.(central processing unit CPU)
Taakbalkie Horisontale balkie onder aan werkskerm.
Titelbalkie Reghoekige balkie aan bokant van ‘n program wat aandui
war die naam van die dok en program waarin jy werk se
naam is.
Toevoer(input) Om instruksies en data aan die rekenaar te gee. Berskryf
ook data en instruksies self.
Tooltip Wenk of inligting wat vertoon as jy merker op ikoon laat
rus.
Tuisry(homerow) Ankersleutels van linkerhand (ASDF) en
regterhand(JKL;) op sleutelbord.
Venster(window) Reghoekige area op die skerm wat die inhoud of afvoer
van ‘n program vertoon.
Maksimeer Maak venste so groot as moontlik.
Minimeer Reduseer venster tot ‘n knoppie op die taakbalkie.
Werkskerm (desktop) Eerste, basiese skerm wat verskyn wanneer windows
klaar gelaai is.
Windows Vista, Voorbeelde van bedryfstelsels.
Windows 7




1.2 Programmatuur.

,  Pragrammatuur(sagteware) of programme is eenvoudig stele instruksies wat
‘n rekenaar ‘voorsê’ wat om te doen.
 As rekenaar iets nuut moet doen dan moet ‘n nuwe program opgelaai word.
Toepassingprogrammatuur: ‘n groep programme wat spesifieke take vir die gebruiker
uitvoer.

Stelselprogrammatuur: programmatuur waarmee die rekenaar beheer, ondersteun en bedryf
word.

Bedryfstelsels:

 Funksie van bedryfstelsels.
Koordineer alle aktiwiteite
Verskaf die koppelvlak wat die interaksie tussen rekenaar en gebruiker moontlik
maak.
 GUI-Grafical User Interface
Werkskerm, ikone,gadgets, widgets.
Windows, kieslyste en kortpadsleutels.
Diaooghokkies, tabs.
Text, combo en list boxes.
Radio buttons en check boxes

Kontrole/ GUI Funksie
komponent
1 Teks hokkie Waarin gebruiker kan tik
(Text box)
2 Spinner Om ‘n waarde te verander deur op ‘n op en af pyltjie te
klink.
3 Radio button Laat die gebruiker een uit ‘n gegewe stel(klein) opsies kies.
4 Command Voer ‘n opdrag uit wanneer jy daarop klik. (jy is tevrede en
button dialooghokkie kan maar toemaak.)
5 Tab in Hierie kontrole verskyn dikwels in dialooghokkies sodat
dialooghokkie verskillende opsies op elke tab of bladsy vertoon kan word.
(net een kan op ‘n slag vertoon.)
6 Combo list en Laat gebruiker uit ‘n lys gegewe opsies kies. Hulle kan
list box. deur die wat aan die regetrkant verskyn geïdentifiseer
word.
Combo boxes verskil van list boxes deurdat combo’s die
verbruiker die geleentheid gee om ‘n opsie van hul eie by
te voeg, terwyl list boxes gebruiker dwing om uit gelyste
opsies te kies.
7 Check box Is baie soos radio boxes , die verskil is dat meer as een
geselekteer kan word.
 Accessories- bykomend tot meeste bedryfstelsels. Voorbeelde is Paint, Calculator en
snipping tool.

Kategorie vir toepassingsprogrammatuur.

Tipe program Waarvoor? Voorbeelde

Written for

Institution
Course
Schooljaar
200

Document information

Uploaded on
May 31, 2021
Number of pages
51
Written in
2017/2018
Type
Summary

Subjects

$9.51
Get access to the full document:

100% satisfaction guarantee
Immediately available after payment
Both online and in PDF
No strings attached

Get to know the seller
Seller avatar
CroukampM

Get to know the seller

Seller avatar
CroukampM Overkruin Hoërskool
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
3
Member since
6 year
Number of followers
4
Documents
15
Last sold
2 year ago

0.0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recently viewed by you

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Frequently asked questions