Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 7 pages
Summary

Summary Permanente ink opsomming

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 7 pages

opsomming van voorgeskrewe boek

Content preview

Hoofstuk 1-4
Wat is n reeksmoordenaar
Wanneer die persoon meer as 3 of meer mense vermoor

Waarom romeo en Juliet reeksmoordenaar verwys
Teiken jong verliefde paartjies soos roman romeo en Juliet

Waarom wil stappers anomiem bly
Vrees dat hulle ook deur die moordenaar geteister word

Polisie vra gewoonlik publief vir hulp, wat loof hulle uit
Kontant belonging

Van watter tippiese tienrgedrag is doctor marasi bewus
Hy weet dat as jy tieners teen iets waarsku wil hul dit juis doen

Met wie vergelyk doctor Marias die reeksmoordenaar
Rottevanger van haemin – vergelyking is geslaagd – moordenaar lok tieners weg en maak hul dan dood

Wat het die 4 leerders ingemeen
Al 4 het skool reels oortree

Watter straf kry die 4 leerders
Gemeenskapdien doen deur die ou koshuis op te knap en sessies by doktoer burke

Wat kan jy aflei van hul reaksie
Hul dink dit is onregverdig

Inspekteur hoop dat iemnad hom net n poets gebak het
Moordenaar moor elke keer op dieselfde metode
Inspekteur se van – Liebenberg
Bewystuk is beslis nie n naaper se werk nie
Die laaste 2 liggame is tussen die fynbos aan tafelberg se hange gevind
Die polisie werk dag en nag om moordenaar vas te trek
N ander naam vir permanente ink – bloed
Moordenaar gebruik permanente ink om briewe te skryf
So teken die moordenaar sy briewe – morfeus

Hoofstuk 4
Watter 2 geheime het Werner
Gebruik die koshuis om musiek te maak
Hy het tattoos

Amir is n moslem
Sy naam
Sy godsdiens en hoe hy groet
Hoe weet jy amir is verlief
Sy maag begin draai as hy aan n sekere meisie dink, hy onthou haar gesig in detail

, Hoofstuk 5,6 en 7
Liebenberg se direkte telefoon nommer is sin die koerant gesit, wat is gevolge
Geen lig op moorde, klomp onnodige oproepe wat sy tyd mors

Watter patrone is daar in die moorde
Elke keer n anonieme brief geskryf in die meisie se bloed, tyd van moorde word verkort

Watter soort inligting kan profielsamesteller verskaf
Wat die persoon se agtergrond is en ook n psigologiese profile van die morodenaar saamstel

Watter gevolgtrekking is daar in die krige huishouding vir iemand wat vloek
R10 betaal

Hoofstuk 8 – 11
Waarop sinspeel Robert as hy vir amir se om himself te gaan opblaas in die vierkant
Want hy is n moslem (hul doen selfdood)

Wat bieg dr burke teenoor die 4 graad elfs to hulle vir die groepsessie opdaag
Dat hy gevra het om hul te spreek (nie die skoolhoof nie)

Dr burke kraad die skool se detensie stel af, wat wil hy daardeur bereik
Hy wil die guns van die leerders wen

Die moordenaar dink die verleifdes is ondakbaar
Waaraan kan jy dit sien – vrees in die verloefdes se oe
Watter emosie wek dit – woede

Op wie rig morfeus nous y vizier en waarom
Op Werner swart en noodgedwonge dan ook Zelda krige
Werner het morfeus saam met sy laaste slagoffers gesien

Hoofstuk 12 – 15
Wie dink jy beeld die engel ui
Werner self – veral as daar na die kleredrag en haarstyl gekyk word

Watter voorvereiste gee Zelda vir die draaglikheid van skool
Die drink van oordosis pille
Oormaat alcohol
Oormaat apatie

Wat is die hoofdoel van hierdie moordenaar
Om mag te kry en dit uit te oefen

Gevolgtrekking na aanleiding van die feit dat daar geen struweling plaasgevind het tydens moorde
Dat slagoffers die moordenaar geken het

Watter moontlike verklaring is daar vir d ie feit dat daar nie forensiese leidrade by die moord was nie
Dat die moordenaar kennis van polisie en forensiese dsake opgedoen het

Document information

Schooljaar
201
Uploaded on
May 27, 2021
Number of pages
7
Written in
2020/2021
Type
Summary
$5.11

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
sellanortje
5.0
(1)
Sold
14
Followers
12
Items
9
Last sold
1 year ago

Reviews from verified buyers



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions