Popster en skrywer van die lied “The Best Day”.
Vir Liebet
Die gedig gaan oor Liebet, die spreker se dogter.
Melancholie Sadness
Hoeveelste keer Upteenth time
Draal Linger
Taai Sticky
Gelaai Loaded
Snik Sob
Huil Cry
Grens Howl
Trane Tears
Bou
• 4 strofes en 25 versreëls.
• Vrye vers.
• Versreël lengtes wissel.
• Geen hooflettersen leestekens nie.
• Geen vaste rymskema nie.
• Herhaling en halfrym.
• Enjambment: bou in eenheid en opbou van intensitieit.
• Alleenplasing vir beklemtoning.
Tema
Die pyn van die dogter; sy voel alleen.
Spreker
• 2de persoon verteller: die pa.
• Hy praat van Liebet.
Taylor Swift
• Skryf liedjies oor persoonlike ervarings.
• Skryf ‘The Best Day’ vir haar ma.
1. jy herhaal.
Identifiseer met Taylor Swift.
2. haar woorde van melancholie
Die woorde in haar liedjie: swaarmoedig, verlange, alleenheid.
3. vir die hoeveelste keer