Summaries after sample
, E3: Vervoer in die lug E1: Vervoer op land
• Warmlugballonne was die eerste suksesvolle vliegmasjiene wat mense kon dra. • Stap en diere.
• Lugskepe - die eerste aangedrewe lugvaartuie wat in enige rigting gestuur kon word. • 'n Kar het 2 wiele en word gewoonlik deur 1-2
• Die Amerikaanse broers, Wilbur en Orville Wright, het die eerste aangedrewe, diere getrek, soos perde, osse, waterbuffels of
bemande vliegtuig uitgevind, ontwerp, gemaak en gevlieg. donkies.
• Moderne lugvervoer – moderne vliegtuie, helikopters, valskerms en ruimtetuie. • 'n Handkar word deur een of meer mense
gestoot of getrek.
• 'n Wa is 'n swaar voertuig met 4 wiele
• Die poskoets was een van die vroegste vorme
van openbare vervoer.
• Fiets.
• Stoomtreine het 'n gewilde manier geword om
mense en goedere te vervoer.
Sample M7: Vervoer
deur die eeue
• Die eerste praktiese motor is in 1885 deur Karl
Benz, 'n Duitse ingenieur, ontwerp en gebou.
• Moderne landvervoer – Gautrain, motorfietse,
bromponies, taxi’s, busse, koeltrokke en
Summaries after sample E2: Vervoer op water
vragtreine.
• Vlotte, kano’s en rietbote - gebruik bamboes,
stompe, boombas, riete en selfs dierevelle.
• Seilskepe – jonke, dau’s, karvele, tall ship en
klipper.
• Stoomskepe – kon baie vinniger reis.
• Moderne watervervoer - vragskepe,
toerskepe en olietenkskepe.
GR4 SW-GESK K3-M7 Breinkaart Ken&Verstaan Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)