Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 13 pages
Summary

Summary Graad 4 Geografie Kwartaal 3 (Ken&Verstaan)

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 13 pages

Hierdie produk bevat al die werk vir Geografie Graad 4, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Ken & Verstaan” Handboek in Afrikaans. Module 3: Kos en boerdery in Suid-Afrika Eenheid 1: Mense en kos Eenheid 2: Soorte boerdery Eenheid 3: Saai- en veeboerdery Eenheid 4: Voedselprosessering Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Content preview

Sample
Summaries after sample

, E4: Voedselprosessering E1: Mense en kos
• Ongeprosesseerde kos - kos wat jy vars of rou eet. Maniere waarop mense hul kos kry:
• Bakterieë laat kos vrot en dit groei slegs in sekere
• Kosproduksie - die produksie of maak van die kos wat
temperature en wanneer daar vog in die lug is.
jy eet.
• Sommige kos kom van gewasse en boorde (plante) -
groente, tee, koffie en vrugte.
Prosesse om kos langer te behou:
• Ander kos kom van vee (diere) - vleis, hoender en vis.
• Kook dit. • Sommige kos is vars, maar ander kos is verwerk en
• Vries dit. kom in verpakking, blikkies en bottels.
• Voeg chemikalieë by om die bakterieë te vernietig.
• Verwyder alle lug en vogtigheid – verseël dit in
blikkies of droog dit uit. M3: Kos en

Sample E3: Saai- en veeboerdery
boerdery in
Suid-Afrika
E2: Soorte boerdery

Boerdery vir jouself en familie:
• Op plase en in klein dorpies kweek mense dikwels hul

Summaries after sample Saaiboerdery:
• Saaiboerdery behels die kweek van plante.
• Verskillende gewasse benodig verskillende dinge -
eie kos.
• In dorpe en stede koop mense gewoonlik kos wat
ander mense gekweek het.
die regte hoeveelheid sonskyn, water en die regte • Bestaansboere - kweek kos vir hulself en hul gesinne.
soort grond. • Kommersiële boere - boer met groot hoeveelhede
landbouprodukte wat hulle verkoop.



Die kweek van kos in dorpe en stede:
• Baie mense in dorpe en stede kweek kos sodat hulle
gesond kan eet en minder kan spandeer om kos te koop.
• Alhoewel hulle nie al hul eie kos kweek nie, is hulle
bestaansboere omdat hulle eet wat hulle kweek.



GR4 SW-GEO K3-M3 Breinkaart Ken&Verstaan Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
May 8, 2026
File latest updated on
May 8, 2026
Number of pages
13
Written in
2025/2026
Type
Summary
$3.81

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
SummariesSA
4.4
(73)
Sold
710
Followers
194
Items
781
Last sold
22 hours ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions