Summaries after sample
, E3: Mense en hul behoeftes E1: Mense en plekke
Basiese behoeftes: Woonplekke:
• Kos vir energie om goed te doen & gesond wees. • Plekke waar mense woon word woonplekke genoem.
• Skoon water – om te drink, was en mee kook. • Plekke word beskryf volgens – hoeveelheid mense wat daar woon,
• Skuiling waar ons bly en slaap en wat ons teen slegte weer beskerm. grootte van die plek, tipe werk wat mense daar doen, tipe geboue
• Energie om kos en water te kook, en lig te gee saans. wat daar is, soort paaie en voetpaadjies.
• Plaas – stukkie land met gewasse en/of diere.
• Dorpie – klein woonplek met huise of hutte en klein geboue.
Hulpbronne en dienste: • Dorp – meer paaie, huise en winkels as ‘n dorpie.
• Hulpbronne is dinge wat mense gebruik – natuurlike • Stad – baie winkels, kantore, besige strate, hospitale en lughawens.
hulpbronne, tegnologiese hulpbronne en mense.
• Dienste word verskaf deur regering en besighede – Tipes werk:
Sample •
gesondheidsdienste, onderwysdienste,
vervoerdienste, handeldienste, afval- en riooldienste
en ontspanningsdienste. M1: Plekke
waar mense
• Plaaswerk – sade plant, ploeg, koeie melk, oes, diere
voer, trekker bestuur ens.
• Dorpies – sien om na diere, was klere, gooi plante
Summaries after sample
nat, pluk groente/vrugte, melk koeie/bokke,
woon versamel eiers, ens.
E2: Bakens en verduidelik die roete
• Dorp/stad werk – sekuriteitswagte, taxi bestuurders,
• Landmerke is spesiale kenmerke van 'n kantoorwerkers, bankiers, haarkapsters, dokters,
plek wat uitstaan en maklik raakgesien onderwysers, winkel assistente, prokureurs, ens.
Tipes geboue en hul gebruike:
kan word.
• Natuurlike landmerke – riviere, woude, • Skole – kinders word hier geleer. Paaie en voetpaaie:
groot rotse, berge, damme. • Fabrieke – artikels word gemaak om verkoop te
• Mensgemaakte landmerke – geboue, word. • Groot paaie kan baie voertuie/trokke/busse hê.
brûe, paaie, monumente. • Koeistal – plaasgebou waar koeie gehou word. • Klein paaie het minder motors, meer fietse
• Taxi Rank – skuiling waar mense wag vir taxi’s. asook voetgangers.
• Huise/woonstelle – waar mense bly. • Besige paaie word van teer gemaak.
• Winkels – waar goedere verkoop word. • Stiller paaie word van gruis of sand gemaak.
• Kliniek – waar siek mense mediese behandeling kry. • Voetpaaie – kleiner as ‘n pad en word deur
• Lughawe – waar vliegtuie opstyg en land. diere, mense en fietse gebruik.
• Vulstasie – waar ons brandstof kry vir ons voertuie.
GR4 SW-GEO K1-M1 Breinkaart Ken&Verstaan Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)